Kleiner Sandkruiper

Die Kleiner sandkruiper (Rhinobatos annulatus) is 'n haai wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom.

Dit is geelbruin tot bruin met donkerbruin kolle. Dit is 'n bodembewoner. Die haai word 1.2 m lank en 28 kg swaar. Die haai word ook 'n 'sandhaai' genoem. In Engels staan die haai bekend as die Lesser sandshark.

Kleiner Sandkruiper
Kleiner Sandkruiper
'n Naverwante sandkruiper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Rhinobatinae
Genus:
Spesie:
R. annulatus
Binomiale naam
Rhinobatos annulatus
J. P. Müller & Henle, 1841

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hernubare energieWoordeboekArmoedeverligtingRuslandEreksieImmunologieGenadedoodPornhubRugbyNicole StraussToekoms van die AardeSpoorvervoer in Suid-AfrikaBateElandréApostoliese GeloofsbelydenisBlourokkeMierDistillasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKommunismeSelfkonsepFrankrykJan van TonderVerkleinwoordDroomWerkloosheidOnomatopeeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSelfmoordKonsentrasiekampHefboomEkonomie van Suid-AfrikaVlag van Suid-AfrikaLeestekenUKhahlamba-DrakensbergparkSlawernyJan van RiebeeckBreinvliesontstekingKorrupsieItaliëByvoeglike naamwoordOranjerivierKapitalismeBreinVolhoubaarheidInentingPizzaInfeksiePoësieArmoedeSenuweestelselAkroniemDemi Lee MooreMaagSeksuele opwekkingVigsWaterbesparing in Suid-AfrikaStudievaardighedeGoogleSeekatSkilpadAssonansieRenaissanceNiersteenSportHibernasieMaatskappyDermpoliepMiljardJeuksiekteSomerRumatiekFisiese oefeningWapen van Suid-AfrikaFotosintese🡆 More