Kleinbyvreter

Die kleinbyvreter (Merops pusillus) is 'n algemene standvoël.

Kleinbyvreter
Kleinbyvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Merops
Spesie:
M. pusillus
Binomiale naam
Merops pusillus
Statius Muller, 1776

Identifikasie

Die voëltjie word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. 'n geel keel, oranjebruin onderkant en feitlik reghoekige stert uitgeken. Die koppie en vlerke is groen en bruin met 'n swart bek. Die swart kraag ontbreek by die jonges en hulle onderkante is liggroen. Dit is die kleinste byvreter, ongeveer 15–17 cm lank. Beide geslagte lyk eenders. Hulle broei hoofsaaklik in sandwalle naby water, maar soms ook in die openinge van erdvarkgate. Die wyfie lê gewoonlik 6-8 ronde wit eiers waarop albei geslagte om die beurt broei.

Habitat

Hulle hou in pare of swerms naby groot riviere of by oop kolle in boomveld of bosveld. Hulle sit meestal saam op 'n lae tak of draadheining vanwaar hulle jagvlugte uitvoer. Vreet hoofsaaklik insekte, veral bye en perdebye, en raak ontslae van die angel deur die insek herhaaldelik teen 'n harde oppervlakte te slaan.

Verspreiding

Kom meestal voor in Afrika suid van die Sahara. Migrasie is beperk tot seisoenale reënvalpatrone.

Geluid

Uiter 'n rustige "tjip,tjip trriee-trriee-trriee".

Ander name

  • Engelse naam: "Little Bee-eater"

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Kleinbyvreter IdentifikasieKleinbyvreter HabitatKleinbyvreter VerspreidingKleinbyvreter GeluidKleinbyvreter Ander nameKleinbyvreter Sien ookKleinbyvreter BronnelysKleinbyvreter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YslandEtniese groepPussy RiotStadWeer (meteorologie)KoppeltekenWaterkringloopBeroerteAfro-AmerikanersVennootskapProteïenHamburgerSirkusMaagsweerMosesMynbedryf van Suid-AfrikaOmgewingsbeheerFiela se kindBevolkingsafnameNierversakingLys van elemente volgens simboolNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDierFabelVars waterKoperKolonialismeVolstruisMisdaadromanXenofobie in Suid-AfrikaTrigeminale neuralgiePretoriaChemiese elementFinale OplossingVerkleurmannetjieSlaginstrumentPeriodieke tabelDansZoeloesVarkSimboolDrakensbergeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDonderstormLyfstraf in skoleKoorsblaarBloemfonteinChristiaan BarnardKameelperdAppelKindersiektesNuwe TestamentVoornaamwoordLys van landeMagnetismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalPornografieArmoedeDesimale breukeNoord-KaapRobbeneilandNasionale VrouedagKonjunktivitisStereotipePad na jou hartEienaamLemoenErektiele disfunksieSelfieVryheidsmanifesElektroniese of digitale mediaBosluisbytkoorsVaste stofAandagstreepKLys van Suider-Afrikaanse soogdiereIngrid JonkerPers🡆 More