Kleinbyvanger

Die kleinbyvanger (Dicrurus ludwigii) is 'n skaars tot algemene standvoël wat in die Oostelike kusgebiede van Suider-Afrika voorkom.

Die voël leef gewoonlik in pare saam. In Engels staan die voël bekend as die Square-tailed Drongo.

Kleinbyvanger
Kleinbyvanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Dicruridae
Genus:
Dicrurus
Spesie:
D. ludwigii
Binomiale naam
Dicrurus ludwigii
Smith, 1834

Identifikasie

Die voël is 18 tot 19 cm lank en weeg 20 tot 40 gram. Dit is kleiner as die Mikstertbyvanger; die mikstert is korter en vlakker. Die hoofslagvere is donker in vlug. Dit word onderskei van die Swartvlieëvanger deur laasgenoemde se swaar snawel en rooi oë. Die voël word onderskei van die Swartkatakoeroe deur sy regop houding, gewoontes en swart (nie geel nie) bekgaping. Die jong voël se vlerkdekvere, mantel- en borskantvere het ligte punte.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Beenbreuke en ontwrigtingsGordelroosVerstedelikingCounter-Strike (videospeletjie)Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaDuitse maselsOrgasmeBelastingOutismeBeesvleisAnglo-BoereoorlogJagluiperdBreinLyfstraf in skoleDramaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHibernasieRegardt van den BerghKriekFisioterapieKrimpvarkieOvulasieKarlien van JaarsveldMonopolieRonelda KamferSkerpioenWaterkringloopAluminiumLeon KrugerPad na jou hartBesoedelingFopnuusKoorsblaarPaarl GimnasiumJeugdagAppel (sanger)EkonomieGautengAtoomVarkgriepDieretuinDaggaAardverwarmingJan van RiebeeckLys van Afrikaanse skrywersSharpeville-slagtingChristendomChloorPinksterNylrivierLLys van Griekse mitologiese figurePlastiekErfenisLiewe HeksieBloedingKlein-KarooSomerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOlimpiese Somerspele 2024LuislangeDiskriminasieWaterpokkiesMobutu Sese SekoEugenetikaPlaasjapieKomplementêre kleureGeskiedenis van Suid-AfrikaAnale kankerMaselsIvan ZimmermannAfrikaanse woordelys en spelreëlsMiddelmisbruikRooibok🡆 More