Kleinboerboon

Die kleinboerboon (Schotia capitata) is 'n klein boompie wat meestal as 'n bosserige struik voorkom.

Die boom kom voor in noordelike KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en Mpumalanga. Dit is ook inheems in Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe. Die boom het rooi blomme met 'n borselagtige voorkoms wat in digte, kompakte hofies gedra word. Die sade is ongeveer 2 cm lank.

Kleinboerboon
Kleinboerboon
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Schotia
Spesie:
S. capitata
Binomiale naam
Schotia capitata
Bolle, (1861)
Sinonieme
  • Guillandinodes capitatum (Bolle) Kuntze
  • Guillandinodes forbesianum (Baill.) Kuntze
  • Schotia tamarindifolia var. forbesiana Baill.
  • Schotia transvaalensis Rolfe
  • Theodora capitata (Bolle) Taub.

Die boom se FSA-nommer is 203.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HulpwerkwoordLys van landeStresKrokodilVerkleurmannetjieElektrisiteitsvoorsieningMusieksimboleGrootste rampe in Suid-AfrikaKuberkrakerMeningsverskil oor aardverwarmingVaalrivierBeaufortskaalVersamelnaamDroogteElandréLeeuNasionale VrouemonumentTweede VryheidsoorlogShakaMaselsWoordeboek van die Afrikaanse TaalMaatskaplike verantwoordelikheidWaterstofEngelsOlimpiese Somerspele 2024FiksieMantisAppel (sanger)RooibokMichael JacksonSelfstandige naamwoordSokkerLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSteenkoolChloorNasiebouDikdermRoossenekal2024 Chinese Grand PrixRenosterWortelSaldanhabaaiVeeartsBorskankerGeslagTasché BurgerOnderwys in Suid-AfrikaRenaissanceHartversakingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWoordsoortAfrikanersRina HugoBreingewasDonderstormBergen-Belsen-konsentrasiekampAardbewingJan CombrinkVolstruisBonné de BodPornografiese subgenresAardedagChemiese elementKobus LombardDemi Lee MooreVoedingNederduitsch Hervormde KerkVryheidsdagToekoms van die AardeMenslike penisgrootteLys van lande volgens bevolkingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Sophie SchollSportGroot vyfKwaggaNeurenberg-verhoreBokmakierie🡆 More