Maerua Parvifolia: Plantspesie

Die kleinblaarwitbos (Maerua parvifolia) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Capparaceae familie.

Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die struik inheems in Limpopo en Mpumalanga.

Kleinblaarwitbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Capparaceae
Genus: Maerua
Spesie:
M. parvifolia
Binomiale naam
Maerua parvifolia
Pax, (1891)
Sinonieme
  • Maerua harmsiana Gilg
  • Maerua hirticaulis Gilg & Gilg-Ben.
  • Maerua legatii Burtt Davy
  • Maerua skeneae Briq.
  • Maerua trichophylla Gilg

Die boom se FSA-nommer is 135.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ResensieSydneyJohannesburgToringLidwoordTrappe van vergelykingDesimale breukeBurgerregteSelakantNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaE-posCovid-19-pandemieWright-broersGrondwetAnale seksGoudkus (streek)MonumentSinoniemVroueregteGoogleEugenetikaLodewyk XVI van FrankrykLys van Suid-Afrikaanse musikanteFinansiële staatCarike KeuzenkampMandalaDemokratiese Republiek die KongoSlag van BloedrivierBosluisbytkoorsToestand van materieNiemetaalSuikersiekteYouTubeJakkalsHamburgerWortelDiarreeHerpes simplexBlaarMenslike seksuele gedragSkrywerGreen PornoCholeraSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HokkieOnomatopeeDruiweJaarMaroela MediaEnkelvoudige sinKolitisSan Andreas-breukLys van kleureKapitalismeUnie van Suid-AfrikaOrale seksLuiperdKimberleyStokely CarmichaelVlagterminologieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOnse VaderHorlosiePinksterEkonomiese sektorKultuurSeksKonsentrasiekampLys van bekende Suid-AfrikanersAluminiumIndustriële RevolusieMierGeboorteAfvalbestuur🡆 More