Kleinblaarsaffraan

Die Kleinblaarsaffraan (Elaeodendron zeyheri) is 'n middelgroot boom wat voorkom in hoogliggende woude vanaf die Wes-Kaap tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die boom bekend as die Small leaved saffronwood. Die donkergroen blare is gewoonlik teenoorstaande gerangskik. Elke blaar het meestal wyd gespasieerde vlak tande langs sy rand. Die hout is rooi maar die binnebas en wortels is diep geel.

Kleinblaarsaffraan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Elaeodendron
Spesie:
E. zeyheri
Binomiale naam
Elaeodendron zeyheri
(Sond.) Turcz.

Die spesie word ook as sinoniem met die Kokoboom beskou.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisRekenaarBTWLys van Nederlandse skildersHerfsDemokratiese Republiek die KongoNasionalismeJohannesburgElon MuskSoogdierSokkerWikiTrappe van vergelykingAfleiding (taalkunde)Emo AdamsHomofoonBorsSirkusDermpoliepOrgasmeToestand van materieSpringbokBelgiëDie ontstaan van die dramaNatuurwetenskapNierPenisIdioomOlimpiese SomerspeleWiki CommonsLys van Suid-Afrikaanse skrywersBurgerregteErfenisFrankrykToerismeKommunismeDroomZoeloesYslandFinale OplossingYstervarkBevolkingAnrich HerbstSoortnaamHondPoesRubik se kubusWieg van die MensdomBateSosiale ordeHartDiskriminasieSuid-EuropaVaste stofTafelbergVoëlSkaakSteenkool in Suid-AfrikaKindermishandelingToekoms van die AardeBesoedelingSelfieJansenvilleSkooluniformDistrik SesTekstielRuslandUnited Democratic Front23 AprilStikstofSinoniemJaco JacobsRefentse MorakeDieremishandelingKangaroe🡆 More