Kleinbek-Geelvis

Die Kleinbek-geelvis (Labeobarbus aeneus) is 'n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels in Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Smallmouth yellowfish.

Kleinbek-geelvis
Kleinbek-Geelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. aeneus
Binomiale naam
Labeobarbus aeneus
(Burchell, 1822)

Voorkoms

Daar is twee pare baarde om die mond. Die vis is silwerkleurig met swart vlekke op wanneer dit onvolswasse is en die volwasse vis is goud-olyfbrons aan die bokant en roomkleurig aan die onderkant. Die anale vin het 'n oranje skakering. Die vis word tot 50 cm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 7.837 kg.

Verspreiding

Alhoewel die vis natuurlik in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels voorkom is dit ook gevestig in die Gourits-, Groot-Kei-, Limpopo- en die Groot-Visriviere. Dit kom ook voor in die Mutirikwedam in Zimbabwe.

Habitat

Hulle verkies helder, vinnigvloeiende riviere om in te leef maar word ook in groot damme gevind en kom by groter hoogtes bo seevlak voor as die Grootbek-geelvis. Hulle broei in die lente of vroeë somer net na die eerste groot reën. Daarna migreer die wyfies stroom-op om hul eiers te lê.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kleinbek-Geelvis VoorkomsKleinbek-Geelvis VerspreidingKleinbek-Geelvis HabitatKleinbek-Geelvis Sien ookKleinbek-Geelvis BronKleinbek-Geelvis Eksterne skakelKleinbek-Geelvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan-Willem BreureKuberkraker22 AprilVormGroot Muur van ChinaKatOseaanWikimedia-stigtingVingerseksVaginale kankerKrugerwildtuinDolfynKondensasieGrondbesoedelingN.P. van Wyk LouwAngssteuringGemeenskapsorganisasieWitrenosterEskomOrthopteraKlein-KarooIdioomOorkruipersOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKunsmatige intelligensieEnsiklopedieLiesbreukLuiperdSoogdierKoue OorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Stedelike hitte-eilandVergelykings (taalkunde)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024TegnologieBiologieSoortnaamKweekhuiseffekArmoedeverligtingDuitse maselsRooibokKaapstadGlasBokmakierieBrasiliëNederduitsch Hervormde KerkDierJodeSeksismeDriedimensioneelKrokodilVerkragtingAfrikaansMynbedryf van Suid-AfrikaMenseregtedagKlimaatAgtergrond (narratief)Vlag van Suid-AfrikaLeestekenByLys van bekende Suid-AfrikanersRymHoofstadWerkwoordHokkieLys van Suid-Afrikaanse skrywersBeurtkragTrigeminale neuralgieLetterkundeFranse RewolusieFrederik Willem de KlerkDirekte en Indirekte redeGeskiedenis van Suid-AfrikaSpinnekopSkool🡆 More