Klein Onderneming

'n Klein onderneming is 'n onderneming wat onafhanklik besit en beheer word deur die eienaar wat die onderneming bestuur en wat net 'n paar mense in diens het.

Sterk entrepreneursinvloed is teenwoordig weens die tekort aan andere moontlike invloede wat normaalweg in groter ondernemings teenwoordig sou wees, en gevolglik het die eienaar ook baie meer beheer oor die onderneming en die rigting wat dit inslaan. In teenstelling met algemene denke kan maatskappye ook as klein ondernemings geklassifiseer word.

Tags:

Algemene bestuur as sakefunksie in ondernemingsEntrepreneurMaatskappyOnderneming

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoogleMigrasie van diereSwaweldioksiedUnie van Suid-AfrikaWeervoorspellingJeugdagKatGriekwa-AfrikaansOnderwerp (taalkunde)InstagramPersoonlike voornaamwoordHeuningbyOnomatopeeInnes en Franna BenadéBernice WestSuid-Afrika-WetRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OutismeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBeeldspraakInflasieMensWes-KaapVars waterMuishondJan van TonderLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSpoorvervoer in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieBipolêre gemoedsteuringKlimaatsverandering in AfrikaBaälDesimale breukeVaginale kankerDuitslandMorfeemDaggaAngolese BurgeroorlogHartBoomslangOlimpiese SomerspeleNoag se arkBloeddrukTydMarie AntoinetteThe CranberriesD.J. OppermanByKoorsKoolstofdioksiedVarkEnsiklopedieOntbossingEugenetikaPriemgetalSublimasieTweede VryheidsoorlogWikimedia-stigtingProstaatkankerVerkleinwoordKaaps-Hollandse stylNierIngenieursweseDierInkomsteMark (ekonomie)RenaissanceRacheltjie de BeerMangelArmoedeverligtingTaalMeeueMenseregtedagJaarIdioom🡆 More