Klein Vrystaat

Klein Vrystaat was ’n kortstondige Boererepubliek in die Piet Retief-omgewing in wat nou Mpumalanga, Suid-Afrika is.

Klein Vrystaat
1876 – 1891 Klein Vrystaat
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Hoofstad Nie gespesifiseer nie
Taal/Tale Nederlands
Regering Republiek
Geskiedenis
 - Stigting 1876
 - Ontbind 1891

Vanaf ongeveer 1876 het ’n groep Boere op grond gewoon wat hulle van die Swazikoning Umbandino gekoop het. In 1886 is ’n formele regering gevorm gevolg deur die aanneming van ’n grondwet.

Die staat het voortbestaan tot 1891 toe dit in die Zuid-Afrikaansche Republiek opgeneem is.

Eksterne skakels

Tags:

18761886BoereBoererepubliekGrondwetMpumalangaPiet Retief, MpumalangaSuid-AfrikaSwaziland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van bekende Suid-AfrikanersWikimedia-stigtingMusiekKSpringbokkeKindermishandelingEerste WêreldoorlogRobbeneilandSokkerVoegwoordPropagandaVerantwoordelikheidWhatsAppHartVerkragtingSkoolMikro-ekonomieGevolge van aardverwarming op oseaneJan-Willem BreureHeks van HexrivierEkonomieProteïenMosesKunsmatige algemene intelligensieBewussynAlkoholismeDierDiepaartromboseIndustriële RevolusieArthur GrumiauxOorstromingKuberkrakerTienerTaalfossielBelastingVoornaamwoordWinnie Madikizela-MandelaVierkantswortelSonkragSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SomerGesonde dieetDermpoliepSpierKoorsNamibiëLys van Suid-Afrikaanse digtersKangaroeLys van Joodse feeste en herdenkingsBreinFamilie (verwantskap)Polisie22 AprilSkerpioenSelfoonBurgerregteKorrupsieHartversakingAardedagAfrikaanse woordelys en spelreëls2001PubliekKolitisLieweheersbesieAarverkalkingSirkelHamburgerHarry PotterNoord-KaapKunsKommunismeDroomFossielbrandstofOlimpiese SomerspeleGloeilampLidwoordSosiale ordeTradisionele Afrika-medisyneMenseregtedag🡆 More