Klein-Brakrivier

Klein-Brakrivier is die naam van 'n rivier en 'n vakansieoord langs dieselfde rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Klein-Brakrivier
Oorsprong Wes-Kaap
Monding Indiese Oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika
Stroomgebiedopp. Suid-Afrika se kode K-dreineerstelsel
Koördinate: 34°5′31″S 22°8′55″O / 34.09194°S 22.14861°O / -34.09194; 22.14861
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitMosselbaai

Rivier

Die rivier is deel van Suid-Afrika se kode K-dreineerstelsel. Dit word onder andere deur die Moordkuilrivier gevoed. Dit mond uiteindelik in die Indiese Oseaan uit langs die gelyknamige vakansieoord. Die Knysnaseeperdjie kom voor in die riviermonding.

Vakansieoord

Die oord is 15 km oos van Mosselbaai langs die N2 nasionale pad geleë. Die gelyknamige rivier mond hier in die Indiese Oseaan uit.

Sien ook

Bron

Tags:

Klein-Brakrivier RivierKlein-Brakrivier VakansieoordKlein-Brakrivier Sien ookKlein-Brakrivier BronKlein-BrakrivierRivierSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van Suid-AfrikaMuskietIndustriële RevolusieGewone breukePersoonlikheidVierkantswortelSeksueel oordraagbare infeksieDubbelpuntNasiebouAfleiding (taalkunde)VrystaatGesonde dieetSelfmoordPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSonkragDiatomiese molekuulSinoniemSteenkoolInflasiePeach van PletzenSpreeuLieweheersbesieHindoeïsmeVingerseksAfro-AmerikanersErektiele disfunksie1913Wapen van Suid-AfrikaOrthopteraDuitse maselsDomkragBeleggingApartheidNasionalismeRomanKaapse florarykMetaalLabia (geslagsdele)FabelDiarreeMiltMynbouDistillasieKonsonantWaterbesoedelingNierAgtervoegselReënGroot TrekGawes van die Heilige GeesOrtopedieLodewyk XVI van FrankrykVermenigvuldigingMosambiekHernubare energieJakkalsOrgasmeBlomAardbewingJo BlackWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOnomatopeeNarsismeTafelbergSoogdierMusieksimbolePoesVervoerBloeddrukBoontjieOntbossingCristiano RonaldoLeierMikro-ekonomieBoelierySkaapLandbou🡆 More