Kleefpeul

Die kleefpeul (Senna singueana) is 'n klein, bladwisselende boom.

Die boom is vol diepgeel blomme in die winter en dra smal, ronde peule tydens die lente en somer. Die boom se FSA-nommer is 213.1.

Kleefpeul
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senna
Spesie:
S. singueana
Binomiale naam
Senna singueana
(Delile) Lock, (1988)
Sinonieme
  • Cassia goratensis Fresen.
  • Cassia goratensis var. flavescens Hutch. ex Baker f.
  • Cassia goratensis var. glabra Hutch. ex Baker f.
  • Cassia goratensis var. kethulleana (De Wild.) Ghesq.
  • Cassia kethulleana De Wild.
  • Cassia sabak Delile
  • Cassia singueana Delile
  • Cassia singueana var. flavescens (Hutch. ex Baker f.) Brenan
  • Cassia singueana var. glabra (Hutch. ex Baker f.) Brenan
  • Cassia singueana var. kethulleana (De Wild.) Ghesq.
  • Cassia tettensis Bolle
  • Cassia zanzibarensis Vatke

Verspreiding

Die spesie is inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Kleefpeul VerspreidingKleefpeul Sien ookKleefpeul VerwysingsKleefpeul BronneKleefpeul

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeelgetalDoelwitSkrikkeljaarVratDiftongVlag van Suid-AfrikaHage GeingobBysteekJeuksiekteMondKennisPlesierbootKlerePeriodieke tabelBemarkingSpinnekopMorfeemKulturele DiversiteitIslamGautengPornografiese subgenresStam (taalkunde)Elektroniese fondsoordragJakkalsReg tot ‘n gesonde omgewingMaanGholfOrganisasie sonder winsoogmerkSeksualiteitTydbestuurSonkragStuifmeelTuberkuloseAfkappingstekenKaaps-Hollandse stylKoolstofdioksiedBateHomofobieBernice WestOssewaHulpwerkwoordLiefdePaddaVryheidsdagTheuns JordaanEreksiePadtekens in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsEenmansaakSkaapGeografie van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringNG gemeente BloemfonteinWitrenosterVoorvoegselGeleedpotigesAmfibieëElandréJavaScriptHidroulikaDemokrasieKnieOmnivoorEerste VryheidsoorlogVakwerkboogbrugKolorektale kankerStresTegnologieKapitalismeAlfabetOrganiese molekulesSuid-Afrikaanse InkomstediensDie Stem van Suid-AfrikaVolstruisHomoseksualiteit🡆 More