Klas Me Mallet-Stoomlokomotief

Die Klas ME Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Sentrale Suid-Afrikaanse Spoorweë en in diens gestel om op 45-pond spoorlyne te werk.

Daar was slegs een lokomotief bestel vanaf die North British Locomotive Company in 1912. Hierdie lokomotief was uniek omrede al vier die silinders hoëdruk tipes was; die standaard Mallet-lokomotief het twee hoëdruk silinders agter gehad en twee laedruk silinders aan die voorkant.

Suid-Afrikaanse Klas ME 2-6-6-2
Klas Me Mallet-Stoomlokomotief
SAR Klas ME no. 1618, om en by 1912
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Central South African Railways
Vervaardiger North British Locomotive Company
Serienommer 19355
Model CSAR Mallet
Klas SAR Klas ME
Vervaardig 1912
Aantal gebou 1
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-6-6-2 Mallet
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 762 mm (30 dm)
Dryfwielomtrek 1,070 mm (42 1⁄4 dm)
Agterwielomtrek 762 mm (30 dm)
Wielbasis Totaal: 17.818 m
Enjin: 2.591 m per gekoppelde deel,
11.659 m totaal
Tender:
1.397 m boegie, 4.445 m totaal
Lengte 20.304 m
Hoogte 3.912 m
Raamwerk Plaatraam
Asbelasting 10.1 t per drywer
Massa op dryfwiele 5.5 t
Lokomotiefmassa 73.3 t
Tendermassa 38.2 t
Gesamentlike massa 111.5 t
Tendertipe 2 asboegie
864 mm wiele
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 6.1 t
Waterkapasiteit 14,000 l
Stoomketeldruk 1 170 kPa
Vuurroosteroppervlak 2.973 m2
90 buise van 57.1 mm diameter
124.490 m2
– Vuurkas 10.684 m2
135.174 m2
Oorverhittersoort Schmidt
Oorverhitteroppervlak 32.144 m2
Silinders Vier
Silindergrootte 381 mm (15 dm) boor
584 mm (23 dm) slag
Klepwerk Walschaerts
Werkverrigting
Trekkrag 139 kN teen 50% keteldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Aantal in klas 1
Vlootnommer(s) 1618
Afleweringsdatum 1912
Eerste tog 1912
Onttrekkingsdatum 1937

Die lokomotief is toegerus met Walschaerts-klepratwerk en is superverhit. Dit is oorgedra na die Suid-Afrikaanse Spoorweë toe dit tot stand gekom het.

Die lokomotief is in 1937 uit diens gestel.

Eksterne skakels

Verwysings



Tags:

Mallet-lokomotiefNorth British Locomotive CompanyPond (eenheid)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nag van die lang messeSoogdierAfrikaanse TaalmonumentSpringbokEkonomieParasitiese siektesBosvarkLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHeupAgtervoegselDokterHondeklipbaaiSkrywerHoofstadSelfmoordSwart menseUKhahlamba-DrakensbergparkLongontstekingDonkieAanpassingskapasiteitRenteChemiese verbindingBeesInfeksieNapoleon BonaparteSwangerskapMona LisaDomineeAbstraksie (rekenaarwetenskap)BaälKonsonantMaselsAfleiding (taalkunde)GeboorteSneeuGetalVigsNarsismeAardeSpringbokkeCorioliskragMetafoorSekondêre sektor van die ekonomieVoornaamwoordMaroela MediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LandbouMorfologie (taalkunde)VrystaatByCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBeurtkragBrandmondsindroomWeer (meteorologie)EugenetikaCounter-Strike 2Suid-AfrikaRekeningkundeBosluisbytkoorsMaagsweerVarkDemokratiese AlliansiePerdebyeSwaweldioksiedTamatieSpysverteringstelselCarles PuigdemontLettergreepGoogleSteenkoolWortelFinale OplossingVersamelnaam🡆 More