Klas Km-Stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas KM 0-6-0+0-6-0 van 1904 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die pre-Unie era in die Transvaal.

Suid-Afrikaanse Klas KM 0-6-0+0-6-0
voorheen CSAR Klas M 0-6-0+0-6-0
Klas Km-Stoomlokomotief
SAR Klas KM no. 1600, ou CSAR Klas M no. 1000, om en by 1915 op die Johannesburgstasie
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Kitson and Company
Vervaardiger Kitson and Company
Serienommer 4262
Model CSAR Klas M
Vervaardig 1904
Aantal gebou 4
Herbouer Central South African Railways
Herboudatum 1906
Aantal herbou 1
Bouspesifikasies
Konfigurasie 0-6-0+0-6-0 "Kitson-Meyer"
Spoorbreedte Kaapspoor
Dryfwielomtrek 1,220 mm (48 dm)
Wielbasis Totaal: 17.793 m
Enjin:
2.591 m gekoppel
10.363 m totaal
Tender:
1.397 m boegie
4.445 m totaal
Lengte 20.250 m
Hoogte 3.912 m
Asbelasting 15.0 t op die 6de drywer
Massa op dryfwiele 84.5 t
Lokomotiefmassa 84.5 t
Tendermassa 38.6 t gelaai
Gesamentlike massa 123.0 t
Tendertipe 2 asboegie, 851 mm wiele
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 7.1 t enjin
6.1 t kolewa
Waterkapasiteit 14 000 ℓ
Stoomketel 1.524 m binne diameter
4.207 m binnelengte
Stoomketeldruk 1 240 kPa
Vuurroosteroppervlak 3.159 m2
239 buise 50.8 mm diameter
totaal 160.444 m2
– Vuurkas 12.635 m2
173.078 m2
Silinders Vier
Silindergrootte Verminder van 406 mm (16 dm) boor
610 mm (24 dm) slag
Klepwerk Walschaerts
Werkverrigting
Trekkrag 154 kN teen 75% keteldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Central South African Railways
Suid-Afrikaanse Spoorweë
Transvaal Collieries
Afleweringsdatum 1904
Eerste tog 1904
Onttrekkingsdatum 1918

In 1904 het die Sentraal Suid-Afrikaanse Spoorweë 'n enkele eksperimentele 0-6-0+0-6-0 Kitson-Meyer tipe stoomlokomotief in diens geplaas, as Klas M. In 1912, toe die lokomotief oorgeneem is deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë is dit hernommer en herklassifiseer as Klas KM.

Eksterne skakels

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

StoomlokomotiefSuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PuberteitRassismeKweekhuiseffekHomoniem1200LidwoordKoper3D-rolprentAtlantis, Wes-KaapMetaalJeugdagKwame NkrumahLeierVaginaAluminiumRooibokDesimale breukeKolonoskopieKinderregteBreinvliesontstekingAardeLKoolstofdioksiedMynbedryf van Suid-AfrikaRobbeneilandWikimedia-stigtingNasiebouKunsKaapse florarykAfrikaanse taalleerBevolkingsafnameMenslike skeletYouTubeVerenigde State van AmerikaKlinkerEerste WêreldoorlogAbstraksie (rekenaarwetenskap)PaasfeesHoofpynOnderhoudJacques LootsHeuningbyBewaringstatusDroogtePussy RiotGenitale vratRumatiekTuberkuloseSkaapSpierKinkhoesGamelanTafelbergJuan Antonio VillacañasJavaScriptSuid-AfrikaRacheltjie de BeerPolisieSimon PetrusBruto binnelandse produkWikipediaMiteMaroela MediaGroot GatNoord-KaapKonsentrasiekampEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSkerpioenKostuumsGeografie van Suid-AfrikaSikloonKLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBywoordBek-en-klouseerKultuur🡆 More