Klas 33-400-Diesellokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 33-400 van 1968 is 'n tipe diesellokomotief – tegnies 'n diesel-elektriese lokomotief – wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is.

Suid-Afrikaanse Klas 33-400
Klas 33-400-Diesellokomotief
Herboude TransNamib no. 504 naby Keetmanshoop, Namibië, op 2 September 2004
Tipe en oorsprong
Kragtipe Diesel-elektries
Ontwerper General Electric
Vervaardiger SA GE-DL Lokomotiefgroep
Serienommer 36530-36644
Model GE U20C
Klas Klas 33-400
Vervaardig 1968–1970
Aantal gebou 115
Bouspesifikasies
AAR wieluitleg C+C
UIC wielklassifikasie Co'Co' interlink boegies
Spoorbreedte Kaapspoor
Bogies 3.505 m wielbasis
Wielbasis 12.243 m
Lengte 16.866 m
Breedte 2.756 m
Hoogte 3.931 m
Asbelasting 15 749 kg
Lokomotiefmassa 91 000 kg
Aandrywing
Brandstof Diesel
Brandstofkapasiteit 3600 ℓ
Primêre aandrywing GE 7FDL-12 vierslag V12
Enjin o.p.m. 400 rpm luier
1 000 rpm maksimum
Enjintipe Diesel
Belugting Cooper-Bessemer ET13 turboaanjaer
Generator DC 10 pool GE 5GT-581C9
Traksiemotors Ses GE 5GE-761A6 DC 4 pool
* 635A 1 uur
* 620A aanhoudend teen 20 km/h
Transmissie 92/19 ratverhouding
Veelvuldige werking 6 maksimum
Werkverrigting
Maksimumspoed 100 km/h
Kraglewering 1605 kW wegtrek
1490 kW aanhoudend
Trekkrag 223 kN wegtrek
178 kN teen 24 km/h
Hegfaktor 25% wegtrek
20% aanhoudend
Lokomotiefremme lugremme, 28-LV-1 met waakbeheer
825 ℓ hoofreservoir
Kompressor teen luier: 0.029 m3/s
Uitlaatkapasiteit teen hoë luierspoed: 0.116m3/s
Lokoremkrag 70% verhouding teen 345 kPa remsilinderdruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Spoornet
TransNamib
Transnet Freight Rail
Ferrovia Centro-Atlântica (Brasilië)
América Latina Logística (Brasilië)
Ferroviaria Oriental (Bolivië)
Sociedad Química y Minera (Chili)
Kumba Iron Ore
Soedannese Spoorweë
Aantal in klas 115
Vlootnommer(s) 33-401 tot 33-515
Bynaam Bosvark
Afleweringsdatum 1968–1970
Eerste tog 1968

Tussen Julie 1968 en Maart 1970 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë eenhonderd-en-vyftien Klas 33-400 General Electric tipe U20C diesel-elektriese lokomotiewe in diens gestel. 'n Groot aantal van hulle is op 21 Maart 1990 na TransNamib, die Namibiese Spoorweë, ná Suidwes-Afrika se onafhanklikheidswording.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DiesellokomotiefSuid-Afrikaanse Spoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagGriepHipoteseVigsIngrid JonkerPerdebyeAnglo-BoereoorlogDirekte en Indirekte redeKimberleyMigrasie van diereKoorsVarkgriepMoslemGedigDemografie van Suid-AfrikaWerkloosheidEk is 'n Afrikaan (toespraak)KolonoskopieDroomJak de PriesterApokriewe boekeWaatlemoenWoordInstagramVolhoubaarheidLimfvatstelselTropiese sikloonDesimale breukeGrondsoorteKasteel die Goeie HoopBlaarByvoeglike naamwoordGeboorteOogproblemeDomkragGoogleLys van Griekse mitologiese figurePlastiekCheslin KolbeWaterbesoedelingWolkKaapse florarykBruin mensePresident van Suid-AfrikaKongo-krisisPaasfeesSkaakRomanKoue OorlogMeervoudStikstofNicole StraussErfenisIntensiewe vormVraag en aanbodDiskriminasieDrie-eenheidRooikatJaarWaterkringloopSeksismeLys van Afrikaanse televisiereekseVierkantswortelAdolf HitlerAngina pectorisVakbondSwaweldioksiedPrimêre sektor van die ekonomieFinansiële staatNasionale VrouedagGalileo GalileiRekenaarKrampBoontjieCholera🡆 More