Klas 33-200-Diesellokomotief

Klas 33-200 is 'n tipe diesellokomotief - tegnies 'n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is.

Suid-Afrikaanse Klas 33-200
Klas 33-200-Diesellokomotief
SAR klas 33-200 no. 33-212 & 33-023, 8 Januarie 1970
Tipe en oorsprong
Kragtipe Diesel-elektries
Ontwerper Electromotive Division of General Motors
Vervaardiger Electromotive Division of General Motors
Serienommer 31191-31210
Model GM-EMD GL26MC
Klas Klas 33-200
Vervaardig 1966-1967
Aantal gebou 20
Bouspesifikasies
UIC wielklassifikasie Co'Co' (Co+Co interlink boegies)
Spoorbreedte Kaapspoor
Bogies 3.607 m wielbasis
Wielbasis 3.900 m
Lengte 17.474 m
Breedte 2.819 m
Hoogte 3.943 m
Asbelasting 15 749 kg
Lokomotiefmassa 91 000 kg gem.
Aandrywing
Brandstof Diesel
Brandstofkapasiteit 4 300 ℓ
Primêre aandrywing GM-EMD 16-645E 2 slag V16
Enjin o.p.m. 315 rpm luier
900 rpm maksimum
Verplasing 10.57 ℓ
Generator DC 12 pool GM-EMD D-32S
Traksiemotors Ses GM-EMD D-29CC-7 DC 4 pool
* 485A 1 uur
* 450A aanlopend teen 16km/h
Silinders V16
Transmissie 57/16 ratverhouding
Veelvuldige werking 4 maksimum
Werkverrigting
Maksimumspoed 100 km/h
Kraglewering 1640 kW wegtrek
1490 kW aanhoudend
Trekkrag 223 kN wegtrek
178 kN teen 24 km/h
Hegfaktor 25% wegtrek
20% aanhoudend
Lokomotiefremme 28-LV-1 met waakbeheer
dinamiese rempiek: 165 kN teen 30 km/h
450 ℓ hoofreservoir
Kompressorkapasiteit: 0.029 m3/s
Uitlaatkapasiteit teen hoë luierspoed: 0.116m3/s
Lokoremkrag 70% verhouding teen 345 kPa remsilinderdruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Spoornet
Sheltam
Soedanse Spoorweë
Nkanamyn
Aantal in klas 20
Vlootnommer(s) 33-201 to 33-220
Bynaam Brommer
Plek gebruik Oos-Londen
Afleweringsdatum 1966-1967
Eerste tog 1966

Van Oktober 1966 tot Mei 1967 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë twintig Klas 33-200 General Motors Electro-Motive Division tipe GL26MC diesel-elektriese lokomotiewe in hooflyndiens geplaas.

Die Klas 33-200 reeks is verskaf deur General Motors se Electromotive Division. Die vervaardiger se nommer is GL26MC. Hulle is toegerus met 'n vierslag V16 nie-turboaangedrewe dieselenjin wat 'n gelykstroomgenerator en ses traksiemotors, wat op die aste geïnstalleer is, aandryf. Hulle is toegerus met dinamiese remme en doen diens in die Oos-Londenomgewing. Die reeks se kenmerk is 'n hoë neus voor die kajuit.

Galery

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

DiesellokomotiefSuid-Afrikaanse Spoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalGeskiedenis van kindermishandelingMuskeljaatkatRobert SobukweDokterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHannes van WykEkotoerismeSteenkoolGeweldVratTydEienaamAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKoorsBuck AngelKlinkerMensNederduitse Gereformeerde KerkTweede Nuwe JaarOogproblemeWiki CommonsMasturbasieSonnestelselKewerHeuningbyAarde se atmosfeerGeelhoutLeierKlimaatSnaarinstrumentVerkoueDwelmmiddelEufemismeHibernasieChemiese elementInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDonkieAardbewingSpringbokkeWikiMetaalEwe getalLys van myne in Suid-AfrikaMaanBTWAngina pectorisGeskiedenis van Suid-AfrikaPaarl GimnasiumGriepAkademiaSonkragLeesFamilie (verwantskap)VulkaanMosesMuishondMonumentHage GeingobGoogleKankerGoogle MapsSomerSlangWes-KaapPlae van EgipteLoftus MaraisSwart nasionalismeVormRenteNeurenberg-verhoreItaliaansLenteBundesligaSuid-Afrikaanse randReënspinnekopVoorvoegsel🡆 More