Klas 31-Diesellokomotief

Klas 31 is 'n tipe diesellokomotief - tegnies 'n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is.

In Junie en Julie 1958 is vyf-en-veertig Klas 1-DE General Electric tipe U12B diesel-elektriese lokomotiewe in diens geplaas. Hulle is later geherklassifiseer as Klas 31-000 en gehernommer.

Suid-Afrikaanse Klas 31-000
Klas 31-Diesellokomotief
SAR no. 31-028 by Bellvilledepot, Kaapstad, 31 Oktober 2010
Tipe en oorsprong
Kragtipe Diesel-elektries
Ontwerper General Electric
Vervaardiger General Electric
Serienommer 33507-33551
Model GE U12B
Klas Klas 31-000
Vervaardig 1958
Aantal gebou 45
Bouspesifikasies
AAR wieluitleg B-B
UIC wielklassifikasie Bo'Bo'
Spoorbreedte Kaapspoor
Wielbasis 2.438 m per boegie
Lengte 15.150 m
Breedte 2.780 m
Hoogte 3.916 m
Asbelasting 18 900 kg
Lokomotiefmassa 74 000 kg gem.
Aandrywing
Brandstof Diesel
Brandstofkapasiteit 3 000 ℓ
Primêre aandrywing Cooper-Bessemer FVBL-8
Enjin o.p.m. 400 opm luier
1000 opm maksimum
Enjintipe Vierslagdieselenjin
Belugting Cooper-Bessemer ET13 turboaanjaer
Generator GS 10 pool GE 5GT-581C9
Traksiemotors Vier GE 5GE-761A4 GS 4 pool
* 600 A 1 uur
* 590 A aanhoudend teen 16 km/h
Silinders V12
Transmissie 94/17 ratverhouding
Veelvuldige werking 3 maksimum
Werkverrigting
Maksimumspoed 90 km/h
Kraglewering 985 kW wegtrek
1 200 kW aanhoudend
Trekkrag 181 kN wegtrek
145 kN aanhoudend teen 18 km/h
Hegfaktor 25% wegtrek
20% aanhoudend
Lokomotiefremme 6-SLAV-1 met waakbeheer
700 ℓ hoofreservoir
Kompressor: 0.039 m3/s
Uitlaatkapasiteit teen hoë luierspoed: 0.155m3/s
Lokoremkrag 65% verhouding teen 345 kPa remsilinderdruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Spoornet
Sheltam
Aantal in klas 65
Vlootnommer(s) 31-001 tot 31-045
Afleweringsdatum Jun-Jul 1958
Eerste tog 1958

Bron

  • Paxton, Leith & Bourne, David. Locomotives of the South African Railways. Struik. ISBN 0 86977 211 2

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

DiesellokomotiefSuid-Afrikaanse Spoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AboriginesSeisoenN.P. van Wyk LouwNarsistiese persoonlikheidsteuringOmgewingsbeheerAkademiaStilleweKewerWetenskaplike metodeJagluiperdHoofpynTransatlantiese slawehandelKoringKoerant22 AprilVarkPornhubGasEmo AdamsNaaldekokerMcDonald'sPornografieGautengBrandmondsindroomSelfiePampoentjiesKoppeltekenWolkVoorsetselEugenetikaKostuumsDansOorkruipersIdioomAfrikaansEienaamWortelJo BlackDuitsKondensasieStrykysterMetaalAfrikaanse TaalmonumentAnale seksMielieMaroela MediaRekenaarAppel (sanger)Refentse MorakeGianna MichaelsEkonomieLiefdeLys van Afrikaanse rolprenteLys van politieke partye in Suid-AfrikaGroot Muur van ChinaAnneli van RooyenGroot TrekErfenisWetenskaplike klassifikasieDigvormBynierBeesvleisKlein-KarooBoor (element)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalKoue OorlogAlkoholismeAnrich HerbstYslandKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogEkologieVoegwoordJanie du PlessisBreinvliesontsteking🡆 More