Klapperbos

Die klapperbos (Nymania capensis) is gewoonlik 'n struik wat soms ook 'n klein boompie word.

In Engels staan dit bekend as die Chinese Lantern. Die plant kom voor in suidelike Namibië, die Richtersveld, Namakwaland, Ceres, die Tankwa Karoo, Boesmanland, Worcester - Robertson Karoo en die Klein Karoo. Dit het besonder roosrooi vrugte. Die vrugte is papieragtig en ballonvormig vierkantig en omtrent 4 x 4 cm groot.

Klapperbos
Klapperbos
Nymania capensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Nymanya
Spesie:
N. capensis
Binomiale naam
Nymania capensis
Lindb.
Sinonieme
  • Aitonia capensis Thunb.
  • Carruthia capensis (Thunb.) Kuntze

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sias ReineckeSilwerGetalLionel MessiCradock-4ChromatografieKolonoskopieErfenishulpbronAarverkalkingNommerteken22 NovemberGoeie VrydagRobbeneilandPad na jou hartAndrew DavisIndustriële Revolusie7de LaanSeilvaartKindermishandelingJode in Suid-AfrikaVeelvoudige sinPolisieMoedersdagVerstedelikingWebwerfBreinkaartTemperatuurDier633Grondwet van Suid-AfrikaWaterpokkiesGalblaasAkademiaPlae van EgipteJakkalsKarooPrimêre sektor van die ekonomieBloedsomloopstelselDie ontstaan van die dramaRassismeOrale seksBeaufortskaalGeskiedenis van Suid-AfrikaRob HersovReg tot ‘n gesonde omgewingWatersuiweringLewerSkynprivaatnetwerkLys van Afrika-landeRobert SobukweMaroela MediaOm-te-infinitiefkonstruksieLien se lankstaanskoeneEkonomieNierversakingWaterbesoedelingC.J. LangenhovenSout (chemiese stof)LongontstekingOorstromingSpysverteringstelselVenda (taal)KersfeesLys van kinderspeletjiesAnale kankerWitrenosterGeslagGeldPiesangKweekhuiseffekPubliekDiepaartromboseJansenvilleSeksposisieVingerseksKunsmatige intelligensie🡆 More