Klagenfurt

Klagenfurt am Wörthersee (Sloweens: Celovec ob Vrbskem jezeru) is die hoofstad en grootste stad van die Oostenrykse deelstaat Karintië.

Die stad het 'n bevolking van sowat 94 000 (2010) en 'n oppervlakte van 120 km². Klagenfurt lê in die oostelike Alpe-bergreeks en aan die oostelike oewer van die Wörthermeer.

Klagenfurt am Wörthersee
Klagenfurt

Kaart Wapen
Klagenfurt
Klagenfurt
Vlag
Klagenfurt
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Klagenfurt Karintië
 Koördinate 46°37′04″N 14°18′20″O / 46.61778°N 14.30556°O / 46.61778; 14.30556
 Stigting 1252 (stadsregte)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 120,11 vk km
 Hoogte bo seevlak 446 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2010) 93 949
 - Bevolkingsdigtheid 782/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Christian Schneider (FPK)
 Amptelike Webwerf Stadt Klagenfurt
am Wörthersee
Klagenfurt
Klagenfurt 1735

Tags:

AlpeKarintiëOostenrykSloweens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsPoësieGoudkus (streek)DiepaartromboseBateKlereFranse RewolusieKlein-KarooMetafoorLys van kleureVerkoueVolhoubare ontwikkelingMosambiekSeevlakstygingDysselsdorpHelm (geboorte)VoortplantingSelfstandige naamwoordVerenigde State van AmerikaOopbroninhoudMarsWoordeboekKaapstadse waterkrisis 2015-2018Organisasie sonder winsoogmerkKomplementêre kleureGawes van die Heilige GeesSteenkool in Suid-AfrikaSiya KolisiNarsismeHoofpynAbsolute monargieHage GeingobNederlandPenetrasieJuan Antonio VillacañasSuid-Afrikaanse randLionel MessiSenuweestelselKweekhuiseffekSwart menseEkotoerismeRosa ParksFransLys van elemente volgens simboolNierLys van Griekse mitologiese figureKankerVrymesselaryVarkSpinnekopRudi ClaaseMaanKarooIndiëJosef StalinVryheidsdagErektiele disfunksieMahatma GandhiWêreld- Ekonomiese ForumSamestellingGlukoseVisRob HersovSeksueel oordraagbare infeksieBaarmoederCeresFamilie (verwantskap)Angolese BurgeroorlogVryheidsmanifesVaste stofWeer (meteorologie)HondTussenwerpsel🡆 More