Klaarstroom

Klaarstroom is 'n nedersetting aan die westekant van die N12 nasionale pad en aan die noordekant van Meiringspoort deur die Swartberg tussen De Rust en Beaufort-Wes.

Die oorspronklike naam was Pietersburg. Waarskynlik is die huidige naam te danke aan die helder water wat uit die Swartberg vloei.

Klaarstroom
Sneeubedekte berge by Klaarstroom in Junie 2012
Sneeubedekte berge by Klaarstroom in Junie 2012
Klaarstroom is in Wes-Kaap
Klaarstroom
Klaarstroom
Klaarstroom Klaarstroom se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°18′0″S 22°19′59″O / 33.30000°S 22.33306°O / -33.30000; 22.33306 22°19′59″O / 33.30000°S 22.33306°O / -33.30000; 22.33306
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikSentraal Karoo
MunisipaliteitPrins Albert
Oppervlak
 • Totaal3,27 km2 (1,26 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal584
 • Digtheid179/km2 (460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.9%
 • Bruin mense96.1
 • Swart mense1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 98.3%
 • Engels 1.7%

Goeie voorbeelde van Victoriaanse argitektuur het hier behoue gebly. Veral die polisiekantoor (gebou in 1860) is 'n mooi gebou. Deneys Reitz noem in sy boek Commando dat hy en sy manne tydens die Tweede Vryheidsoorlog deur die dorpie getrek het. In die kerkhoffie van die Church of the Good Shepherd lê die grafte van korporaal Boyd en kavalleris Hirschford wat in daardie oorlog gesneuwel het.

Die dorpie was die tuiste van die laaste transportryer in die land. Dele van die Afrikaanse fliek Oom Kootjie Emmer is hier verfilm. Die R407-streekroete verbind die dorp met Willowmore en Prins Albert.

Sien ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

Beaufort-WesDe RustMeiringspoortN12Swartberg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike hulpbronMynbouHamburgerOrtopedieNoord-KaapKorrupsieAnneli van RooyenSwartbewussynsbewegingPlastiekIngrid JonkerUKhahlamba-DrakensbergparkSelfvertroueSokkerBevolkingPseudowetenskapMensStudievaardighedeSprokieInternetSuid-Afrikaanse GrensoorlogJagluiperdWet op Bantoe-onderwysWêreldwye webRenosterEk is 'n Afrikaan (toespraak)HoofpynKatoenSelfstandige naamwoordSkrywerTamatieSuid-Afrika-WetCalviniaLys van kinderspeletjiesDesmond TutuPornografiese subgenresAanpassingskapasiteitDruiweNiemetaalTelwoordPad na jou hartArabies-Israeliese konflikSatellietVerkleurmannetjieVolhoubaarheidGawes van die Heilige GeesMiltKlem-in-die-kaakKindersiektesBywoordEnkelvoudige sinEngelsMaatskaplike verantwoordelikheidVaginaSydneyVrouTradisionele literatuurItaliëAngssteuringCristiano RonaldoTydLSosiale mediaAfrikaanse woordelys en spelreëlsVoortrekkermonumentKongo-krisisMonopolieToestand van materieMassaAfro-AmerikanersLys van elemente volgens simboolHoofstadBynierBesoedelingKoorsblaar🡆 More