Klaagliedere Van Jeremia

Klaagliedere van Jeremia is die 25ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

Hierdie boek bestaan uit gedigte in die vorm van liedere. Die boek handel oor die verskriklike dinge wat die volk van die Here deurgemaak het toe Jerusalem beleër en verwoes is en die bevolking in ballingskap weggevoer is. Die liedere sê dat dit die Here is wat dit gedoen het as straf vir die volk se sondes. Daar is 'n stemming van diepe droefheid in die liedere, maar ook 'n stemming van hoop en 'n oproep tot bekering.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

BybelOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkoueDansInsekKoue OorlogDroomWitbloedselBruin menseNasionale PartyKaartOm-te-infinitiefkonstruksieAfrikaansAppel (sanger)Lys van Afrikaanse skrywersPlastiekSharpeville-slagtingWiskundige terminologieLodewyk XVI van FrankrykBurgerregteSpeelkaartSeevlakJeugdagSan Andreas-breukWortelZack du PlessisGemeenskapHolocaustBynierWoudMadison IvyMIV/vigs in Suid-AfrikaSeksuele opwekkingOmgewingsbeheerLys van kinderspeletjiesKindermishandelingVerkragtingDepressie (gemoedstoestand)Letterlike en figuurlike taalgebruikEkotoerismeSeksposisieHemelvaartsdagKasteel die Goeie HoopWeer (meteorologie)HulpwerkwoordIngrid JonkerBlaarGedigKolonoskopieHeupvervangingMassaDiarreeVakbondHibernasieWêreldwye webKatSonSuikersiekteOnderwysLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierOmtrek, oppervlakte en volumeDemokratiese AlliansieGeografie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSmaakPampoentjiesSoutsuurGroepsdrukLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKrampWoestynPresident van Suid-AfrikaRumatiekVerkleinwoordTweede WêreldoorlogKlein-KarooEjakulasieNiersteen🡆 More