Kirundi

Kirundi of Rundi (Ikirundi) is 'n Bantoetaal wat deur sowat 10,7 miljoen mense in Burundi by die Groot Mere van Afrika gepraat word.

Dit vorm saam met Engels en Frans die amptelike tale van Burundi en is die moedertaal van sowat 95% van dié land se bevolking. Kirundi is nou verwant aan Kinyarwanda, een van die amptelike tale van Rwanda. Albei tale is onderling verstaanbaar en amper identies. Saam met ander tale vorm Kirundi en Kinyarwanda 'n dialekkontinuum, Rwanda-Rundi genoem, wat deur sowat 23 miljoen mense gepraat word.

Kirundi
Ikirundi
Gepraat in: Vlag van Burundi Burundi 
Gebied: Groot Mere van Afrika
Totale sprekers: 10,7 miljoen
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike Bantoid
      Bantoetale
       Noordoos-Bantoe
        Groot-Mere-Bantoe
         Rwanda-Rundi
          Kirundi 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Burundi Burundi
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: rn
ISO 639-2: run
ISO 639-3: run
Kirundi
Die Onse Vader in Kirundi

Verwysings

Eksterne skakels

Kirundi 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Kirundi

Tags:

Amptelike taalBantoetaleBurundiDialekEngelsFransGroot Mere van AfrikaKinyarwandaMoedertaalRwanda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

E-posDemi Lee MooreAkroniemVolhoubaarheidRuslandVoedingWhitey BassonCecil John RhodesMenslike seksuele gedragLys van Afrikaanse televisiereekseVoorhuidOrkney Snork NieTrigeminale neuralgieVaginaBaardskeerder-spinnekopKrampEuropese RugbykampioenskapTongaanse nasionale rugbyspanAKoos BekkerTonnels van Củ ChiErnst Otto FischerGrysstofSwartbewussynsbewegingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Pornografiese akteurVrymesselaryMamelukRegardt van den BerghMaanOntsteking (geneeskunde)MoslemVerkleinwoordCyril RamaphosaAppelblaarOlifantProstaatkankerAleksei NawalniWikimaniaVermaakEuropese UnieHekserySiembambaBoomLys van woestyneSuid-Afrikaanse InkomstediensJeugdagPinksterKarakteriseringKlankverskynselsKappie (skryfteken)CGeorgiëPesachLikkewaanWayde van NiekerkUniversiteit Stellenbosch1991EkonomieBybelvertalingGeurmiddelJo BlackWikipediaHadjZuid-Afrikaansche RepubliekWikiquoteGeboorteIerse nasionale rugbyspan🡆 More