Bergsering

Die Bergsering (Kirkia wilmsii) is 'n oorwegend klein, bladwisselende boom wat voorkom op berghellings en klipperige plekke in droë bosveld in die noordooste van Suid-Afrika.

In die Krugerwildtuin word dit veral in die Malelane-gebergtes aangetref. Die spesie is inheems in Eswatini en Suid-Afrika.

Bergsering
Bergsering
Eksemplaar in die Waterberg, Limpopo
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Kirkiaceae
Genus: Kirkia
Spesie:
K. wilmsii
Binomiale naam
Kirkia wilmsii
Engl. (1898)

Die boom se FSA-nommer is 269.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkooluniformWeeluisVerlede tydKoorsSuid-EuropaKorrupsieOraniaBurgerregteVarkStedelike hitte-eilandVisAfkappingstekenDrakensbergeTekstielSoortnaamCheslin KolbeOssewaGeweldPikkewynDesmond TutuBevolkingHemelvaartsdagGesondheidMaagBreingewasRomanDroogteSpierYstervarkNasiebouBrongitisAspoestertjieErektiele disfunksieSkaakPinksterWiki CommonsGroepsdrukGoogle MapsTeam Fortress 2Vaginale kankerReënspinnekopMiltMenslike seksuele gedragLugbesoedelingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaEskomKlem-in-die-kaakHulpwerkwoordTylaDeelteken en umlautHandbalViëtnamoorlogHorlosieInflasieSosiale ordeAfrikaanse TaalmonumentWerkwoordOogproblemeSirkusSlaginstrumentEugenetikaMensAnale seksVlag van Suid-AfrikaRobbeneilandByOorkruipersVoedingMonopolieWetenskaplike klassifikasieLewerWes-KaapVolstruisBruin menseWolfGeslagPornografieSebraVloeistof🡆 More