Witsering

Die witsering (Kirkia acuminata) is 'n middelgroot, bladwisselende boom wat voorkom op rotsagtige plekke in die bosveld in die noorde van Suid-Afrika.

Dit is ook inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Kaokoland. Die boom se FSA-nommer is 267.

Witsering
Witsering
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Kirkiaceae
Genus: Kirkia
Spesie:
K. acuminata
Binomiale naam
Kirkia acuminata
Oliv., 1868
Sinonieme
  • Kirkia glauca Engl. & Gilg
  • Kirkia pubescens Burtt Davy
Witsering
'n Eksemplaar by Skrikfontein, Mogalakwena Munisipaliteit, Limpopo

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukSuid-Afrikaanse GrensoorlogVerdampingApostoliese GeloofsbelydenisNic de JagerBlourokkeDoelwitFranse RewolusieYsterSuikerbekkiesInstagramLys van lande volgens bevolkingArmoedeverligtingPapierLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesLyfstraf in skoleSteenkool in Suid-AfrikaHarry PotterCounter-Strike (videospeletjie)GNU-lisensie vir vrye dokumentasieWaterVolstruisSpysverteringstelselRooibokKriekLourensrivierOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoPêrelOranjerivierMisdaadromanVlagterminologieSeksismeBeroerteMoedersdagOorlogTekstielLys van musiekinstrumenteKoekie (rekenaarwetenskap)Finale OplossingNederduitse Gereformeerde KerkSuid-Afrikaanse WeermagHokkieSeksuele opwekkingKletsrymJagluiperdPomeloDuitse maselsLys van medisinale kruieNierVloeistofMaagFosforLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWoestynPuberteitGlasVratAfkortingLiefdeOogproblemeLongontstekingOu Apostoliese KerkAllan BoesakTradisionele literatuurEl (lengtemaat)EjakulasieKunstenaarWinnie Madikizela-MandelaArabiesMenslike skeletSelfmoordKolonialisme🡆 More