Kimberley-Lughawe

Kimberley-lughawe (IATA: KIM, ICAO: FAKM) is 'n lughawe wat Kimberley in die Noord-Kaap van Suid-Afrika bedien.

Kimberley-lughawe
Kimberley-Lughawe
IATA: KIMICAO: FAKM
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Airports Company South Africa
Ligging Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak 3,950 vt / 1,204 m
Koördinate 28°48′06″S 24°45′49″O / 28.80167°S 24.76361°O / -28.80167; 24.76361 24°45′49″O / 28.80167°S 24.76361°O / -28.80167; 24.76361
Webtuiste Kimberley-lughawe
Landkaart
KIM is in Noord-Kaap
KIM
KIM

Ligging in die Noord-Kaap

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
02/20 3,000 9,843 Teer
10/28 2,439 8,002 Teer
Bronne: Suid-Afrikaanse Lugvaartinligtingsbrosjure DAFIF
Kimberley-Lughawe
Ses Romeense vlieëniers saam met kapt. Fisher op Kimberley-lughawe, 24 April 1935

Infrastruktuur

Die lughawe lê 1 204 meter (3 930 voet) bo seevlak en het twee geteerde aanloopbane: 02/20 wat 3 000 meter lank en 46 meter breed is, en 10/28 wat 2 439 meter x 46 m is.

  • Ongerigte radiobaken - KM365.0
  • VHF alle-rigting reikwydte - KYV113.2
  • Loodsbeheerde beligting - 5 klieke op 118.6

Lugdienste en bestemmings

SA Airlink en South African Express verbind die lughawe met die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg en die Kaapstad Internasionale Lughawe.

Passasiersvolumes

Jaarlikse volume
Jaar Passasiers % verskil
2006 129 037 Kimberley-Lughawe 31,5%
2007 147 275 Kimberley-Lughawe 14,1%
2008 155 615 Kimberley-Lughawe 5,7%
2009 130 506 Kimberley-Lughawe 11,6%
2010 132 756 Kimberley-Lughawe 1,7%
2011 135 939 Kimberley-Lughawe 2,4%
2012 153 125 Kimberley-Lughawe 12,6%
2013 152 667 Kimberley-Lughawe 0,3%
2014 163 138 Kimberley-Lughawe 6.9%
2015 161 151 Kimberley-Lughawe 1.2%
2016 179 599 Kimberley-Lughawe 11.4%
2017 170 042 Kimberley-Lughawe 5.3%

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Kimberley-Lughawe InfrastruktuurKimberley-Lughawe Lugdienste en bestemmingsKimberley-Lughawe PassasiersvolumesKimberley-Lughawe VerwysingsKimberley-Lughawe Eksterne skakelsKimberley-LughaweIATAICAOKimberleyLughaweNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelieryIndustriële RevolusieAarverkalkingMonopolieWiskundige terminologieVerenigde KoninkrykBeer AdriaanseSlawernyRob HersovOorlogBlourokkeLidwoordRodiumGerda SteynWerkwoordByeboerderyVingerseksTsongaPoesAfrican Movement CongressLetterlike en figuurlike taalgebruikAfrikaanse TaalmonumentWet op NaturellengrondInstagramSpierdistrofieVaste stofIndo-Europese taleAfrikaanse Protestantse KerkMierTegnologieWaarnemingTsoenamiPoësieFransSewe wonders van die wêreldToestand van materieReënspinnekopAtoomNasionalismeWekkerTweede WêreldoorlogHartversakingRenosterkewerGewasboerdery in Suid-AfrikaHannes van WykOutismeHerfsOrganismeSelfmoordNatuurbewaringBokmakierieHondWynNeurenberg-verhoreOu Apostoliese KerkRassismeRenosterBosluisbytkoorsKoppeltekenVideoDagroofvoëlsNasiebouO.J. SimpsonAardeSuikerbekkiesVolhoubaarheidSkemerSinoniemPornografieTrappe van vergelykingWaterbesoedelingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDiepaartromboseSeksuele opwekking🡆 More