Kim Antonie Lode Clijsters (Nederlands: luister (hulp·inligting); gebore 8 Junie 1983 in Bilzen) is 'n voormalige Belgiese tennisspeler.
Sy is die dogter van die voormalige sokkerspeler Lei Clijsters en die voormalige gimnastiekster Els Vandecaetsbeek.
Kim Clijsters in 2011 | ||
Volle naam | Kim Antonie Lode Clijsters | |
---|---|---|
Land | België | |
Woonplek | Bree, België | |
Geboortedatum | 8 Junie 1983 | |
Geboorteplek | Bilzen, België | |
Lengte | 1,74 m | |
Afrigter | Fred Hemmes Jr. (2020–2022) | |
Begin professioneel | 17 Augustus 1997 | |
Afgetree | 6 Mei 2007 – 26 Maart 2009; 2012–2020; 12 April 2022 | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou) | |
Loopbaan-wengeld | $24 545 194 (soos op 30 Januarie 2023) (14de van alle tye) | |
Amptelike webblad | kimclijsters.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 523–132 (79,8%) | |
Loopbaantitels | 41 WTA, 3 ITF (10de in die algehele ranglys) | |
Hoogste rang | No. 1 (11 Augustus 2003) | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2011) | |
Franse Ope | E (2001, 2003) | |
Wimbledon | HE (2003, 2006) | |
VSA-Ope | W (2005, 2009, 2010) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | W (2002, 2003, 2010) | |
Olimpiese Spele | KE (2012) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 131–56 (70,1%) | |
Loopbaantitels | 11 WTA, 3 ITF | |
Hoogste rang | No. 1 (4 Augustus 2003) | |
Australiese Ope | KE (2003) | |
Franse Ope | W (2003) | |
Wimbledon | W (2003) | |
VSA-Ope | KE (2002) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | 0 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Franse Ope | 3R (2000) | |
Wimbledon | E (2000) | |
VSA-Ope | 2R (2012) | |
Laaste opgedateer op: 30 Januarie 2023. |
Clijsters was op 11 Augustus 2003 die nommer-eenspeler op die wêreldranglys.
Die tabel toon Clijsters se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
1999 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 3 |
2000 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2001 | Rondte 4 | Eindstryd | Kwarteindstryd | Kwarteindstryd |
2002 | Halfeindstryd | Rondte 3 | Rondte 2 | Rondte 4 |
2003 | Halfeindstryd | Eindstryd | Halfeindstryd | Eindstryd |
2004 | Eindstryd | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2005 | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 4 | Wenner |
2006 | Halfeindstryd | Halfeindstryd | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie |
2007 | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2008 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2009 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Wenner |
2010 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie | Kwarteindstryd | Wenner |
2011 | Wenner | Rondte 2 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2012 | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 2 |
2020 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Toernooi nie gehou nie | Rondte 1 |
2021 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kim Clijsters, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.