Kikuyu

Kikuyu of Gikuyu (Gĩkũyũ, ) is 'n Bantoetaal in Oos-Afrika wat deur sowat 6,6 miljoen mense gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kikuyu (volk).

Dit word hoofsaaklik deur die Kikuyu in die drie lande Kenia, Tanzanië en Uganda gepraat. Kikuyu is ná Swahili en nog voor Engels die tweede mees gesproke taal in Kenia en word veral in die sentrale provinsie tussen die stede Nyeri en Nairobi gebesig. Die Kikuyu vorm ook die grootste etniese groep in Kenia, met sowat 4,4 miljoen mense.

Kikuyu/Gikuyu
Gĩkũyũ 
Uitspraak: [ɣēkōjó]
Gepraat in: Vlag van Kenia Kenia
Vlag van Tanzanië Tanzanië
Vlag van Uganda Uganda 
Gebied: Groot Mere van Afrika
Totale sprekers: 6,6 miljoen
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike Bantoid
      Bantoetale
       Noordoos-Bantoe
        Kikuyu–Kamba
         Suid-Kikuyu–Kamba
          Kikuyu–Embu
           Kikuyu/Gikuyu 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: geen
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ki
ISO 639-2: kik
ISO 639-3: kik

Verwysings

Eksterne skakels

Kikuyu 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Kikuyu

Tags:

BantoetaleEngelsKeniaNairobiOos-AfrikaSwahiliTanzaniëUganda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SublimasieVratGemeenskapsorganisasieBysteekWaatlemoenBevolkingNicole StraussNoag se arkKaliumMonumentTradisionele literatuurMenseregteWiskundeRina HugoArmoedeverligtingKrampSlag van BloedrivierWaarheid-en-versoeningskommissieVoorsetselAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDrakensbergeVergelykings (taalkunde)GautengGeslagsgelykheidLys van nedersettings in Suid-AfrikaByWapen van Suid-AfrikaFiela se kind (rolprent)Innes en Franna BenadéLys van chemiese elemente volgens atoomgetalJohannes MeintjesWoestynLys van politieke partye in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randHoofpynMenstruasieAardbewingSpringbokkeGeografie van Suid-AfrikaResensieEuropaSonpaneelBosvarkLetterlike en figuurlike taalgebruikJakkalsKapitalismePrimêre sektor van die ekonomieGewone breukePornografiese subgenresEkonomie van Suid-AfrikaMangelontstekingKaaps-Hollandse stylAgtervoegselKankerEjakulasieDieregeluideAnrich HerbstBek-en-klouseerTandbederfErektiele disfunksieVingerseksOm-te-infinitiefkonstruksieKlein-KarooWeer (meteorologie)Geskiedenis van Suid-AfrikaSkildklierOnderwysKoperGeboorteMigrasie van diereWaterbesparing in Suid-AfrikaVersoeningsdagGriekwa-AfrikaansBipolêre gemoedsteuringMynbedryf van Suid-AfrikaSonkrag🡆 More