Wildeperske: Plantspesie

Die wildeperske (Kiggelaria africana) is 'n klein tot middelslagboom.

Hulle kom voor in immergroenwoude en op berggrasveld. Dit kom in al die provinsies van Suid-Afrika en asook Eswatini, Ethiopië, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië en Zimbabwe voor.

Wildeperske
Wildeperske: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
K. africana
Binomiale naam
Kiggelaria africana
Sinonieme
  • Kiggelaria dregeana Turcz.
  • Kiggelaria ferruginea Eckl. & Zeyh.
  • Kiggelaria flavovelutina Sleumer
  • Kiggelaria glandulosa Salisb.
  • Kiggelaria grandifolia Warb.
  • Kiggelaria hylophila Gilg
  • Kiggelaria integrifolia Jacq.
  • Kiggelaria serrata Warb. ex Engl.

Die blare het dikwels klein stippels aan die onderkant wat van die bokant af na knoppe lyk; dit staan bekend as akadoromatia. Die vrugte is skurf en vratterig en is sowat 1,5 cm in deursnee. Die sade is swart en oortrek met 'n klewerige rooi laag. Dié bome is gasheer vir die larwes van die tuinrooitjieskoenlapper (Acraea horta), wat dikwels in groot getalle voorkom en 'n boom volkome kan ontblaar.

Die boom se FSA-nommer is 494. Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Wildeperske GaleryWildeperske Sien ookWildeperske VerwysingsWildeperske BronneWildeperske

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FossielbrandstofBestaansboerderyAbstraksie (rekenaarwetenskap)KorrupsieViëtnamKinkhoesWaterbesparing in Suid-AfrikaIndiëPikkewynDrakensbergeVennootskapHeuningLetterkundeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSharpeville-slagtingNaaldekokerOnse VaderSirkusRob HersovMaselsHartaanvalVars waterKankerPad na jou hartKongo-krisisWortelVulvaKlavierUnited Democratic FrontTransatlantiese slawehandelPornografiese akteurKonflik (proses)SkoenlapperParkinson se siekteSlawernyPubliekDataverwerkingNederlandVaste stofJeuksiekteLuiperdKindermishandelingGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondNarsismeEjakulasieJan van TonderHibernasieVingerseksSoweto-opstandMenslike skeletBosluisPornhubStedelike hitte-eilandStaatstoelaeSimboolElandréAardbewingKwaZulu-NatalWitrenoster23 AprilGeprosesseerde kosBloedsomloopstelselRugbyKompasVoornaamwoordProstaatklierBewussynEngelsRumatoïede artritisGemeenskapsorganisasieTermietSuikersiekteKweekhuisgasMiteSelfieEkonomie🡆 More