Suid-Afrika Kieswyk

Kieswyke in Suid-Afrika is geopolitieke onderafdelings van munisipaliteite wat gebruik word vir verkiesingsdoeleindes.

Alle distrikte en munisipaliteite is afgebaken deur die Munisipale Afbakeningsraad, waarna dié distrikte en munispaliteite gedeel word deur die helfte van die aantal setels in die distriks- en munisipale rade. Daar is dus soveel kieswyke in 'n distrik of munisipaliteit as die helfte van die aantal setels in hul rade. Hierdie kieswyke word vervolgens afgebaken deur die Munisipale Afbakeningsraad. 

Suid-Afrika Kieswyk
Kaart van kieswyke in Suid-Afrika

Tydens verkiesings verkies elke kieswyk direk een raadslid. Die res van die raadslede word verkies uit partylyste, waarby die stemme wat nie bygedra het nie tot die verkiesing van 'n raadslid, by die res van die stemme gevoeg word, sodat die algehele setelbalans eweredig is aan die verhouding van stemme wat uitgebring is.

Sedert die munisipale verkiesing van 2016 is daar 4,392 kieswyke in Suid-Afrika.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Eksterne skakels

Tags:

Lys van Suid-Afrikaanse munisipaliteiteMunisipale AfbakeningsraadSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningInstagramTrevor NasserDiepaartromboseDigvormDierJeuksiekteLongontstekingNylrivierSosiale mediaLiefdeWolkMeningsverskil oor aardverwarmingWielewaalSuid-Afrikaanse RugbyunieKookpuntWaterpokkiesNazi-DuitslandErdwurmKankerJan-Willem BreureRekenaarNeerslagAlice MunroToekoms van die AardeApartheidNic de JagerOrgasmeEmfiseemWindPastoorMaatskappyPaasfeesDie GelofteOnderwys in Suid-AfrikaDolfynWet op NaturellengrondZack du PlessisMusieksimboleKoringFranse RewolusieMenslike skeletMenslike penisgroottePêrel2024 Chinese Grand PrixElektriese geleierKoolhidraatLys van Afrikaanse televisiereekseMenseregteLys van lande volgens bevolkingTussenwerpselPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAssonansieStaalKorrupsieVraag en aanbodDiarreeLikkewaanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Tobie CronjéHarry KerrJan van RiebeeckVoëlKoperLionel MessiTweede WêreldoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KlimaatveranderingByeboerderyRuslandWortelNamakwalandNasionalisme🡆 More