Kierieklapper: Plantspesie

Die Kierieklapper (Combretum hereroense) is 'n klein boompie wat voorkom in die Krugerwildtuin, in die bosveld noord van Pretoria en suidwaarts tot binne KwaZulu-Natal.

Die blaar lyk amper soos 'n muis se oor en die kleur wissel van diep tot grysgroen aan die bokant. Aan die onderkant is dit dikwels bedek met digte bruin, fluweelagtige hare wat die boom 'n bruin voorkoms gee. Die blare word deur vee en wild gevreet.

Kierieklapper
Kierieklapper: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. hereroense
Binomiale naam
Combretum hereroense
Schinz, 1888

Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Daar is vier subspesies:

  • Combretum hereroense subsp. grotei (Exell) Wickens
  • Combretum hereroense subsp. hereroense
  • Combretum hereroense var. parvifolium (Engl.) Wickens
  • Combretum hereroense subsp. volkensii (Engl.) Wickens

Die boom se FSA-nommer is 538.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-AfrikaKaapse VlakteVryheidsmanifesMediese diagnoseLeeudoringstad-spoorwegrampJagluiperdMierErosieSpinnekopLeestekenEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPornhubErektiele disfunksieOnderhandelinge om apartheid te beëindigAluminiumBysteekCorioliskragLidwoordDesmond TutuStilleweSosiale mediaOlimpiese SpeleWeervoorspellingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierVars waterPseudowetenskapSelfvertroueWoordPlastiekHernubare energieBiodiversiteitBreinkaartEkonomieEuropaLoftus MaraisNatuurPersoonlike voornaamwoordDierBosluisbytkoorsD.J. OppermanBaälFiela se kind (rolprent)GeweldAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGemeenskapsorganisasieWoordsoortGrondbesoedelingMarsSirkelVulkaanVolhoubaarheidKewerSwaweldioksiedMarie AntoinetteSuid-Afrikaanse randPoësieKasteel die Goeie HoopDirekte en Indirekte redeHigiëneSlag van BloedrivierReënspinnekopKolorektale kankerFiksie1990SelfkonsepMisdaadromanWapen van Suid-AfrikaOorstromingVolstruisAppel (sanger)HortologieDiamantNapoleon Bonaparte🡆 More