Kiepersol, Mpumalanga

Kiepersol is 'n nedersetting in die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit (in Ehlanzeni-distrik) in Mpumalanga.

Kiepersol
Nedersetting
Kiepersol is in Mpumalanga
Kiepersol
Kiepersol
Kiepersol, Mpumalanga Kiepersol se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°3′48″S 31°2′20″O / 25.06333°S 31.03889°O / -25.06333; 31.03889 31°2′20″O / 25.06333°S 31.03889°O / -25.06333; 31.03889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitMbombela
Skakelkode013

Kiepersol is baie naby aan die dorp Hazyview geleë. Dit is na die inheemse kiepersol (boom) vernoem, wat in oorvloed in die laeveld voorkom, alhoewel die omgewing meestal uit aangeplante piesangplantasies bestaan. Ander vrugte wat hier volop voorkom, sluit in mango's, avokado's en makadamianeute. Die Phabenihek van die Krugerwildtuin is ook digby Hazyview.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Ehlanzeni-distriksmunisipaliteitMbombela Plaaslike MunisipaliteitMpumalangaNedersetting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Dooie SeeLys van Afrikaanse rolprenteHeks van HexrivierIndonesiëDoziMIVBruin menseAngssteuringKnopiespinnekopPersentasieWet op NaturellengrondKlein-KarooSwawelSpinnekopEkostelselAnale seksKoraalrifLys van medisinale kruieSeksuele opwekkingMosesHerfsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeslagsgelykheidTropiese sikloonKoolstofdioksiedPlantWetenskaplike klassifikasiePolisieZack du PlessisLeierskapWynDroogteRuhan du ToitSinoniemUnie van Suid-AfrikaKaliumSnaarinstrumentErektiele disfunksieMaria MagdalenaAboriginesDoopBeroerteLFilippyneProteïenNedersettingGeelsugWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaElandréProstaatklierDawidRoland GarrosMonopolieBosluisbytkoorsAnilingusNazi-DuitslandHamilton WesselsKoperGriepPriemgetalHomoniemSarah Rose KarrKoringIetermagoCristiano RonaldoOrthopteraPeriodieke tabelAarverkalkingWaarheid-en-versoeningskommissieVoorsetselShakaSoogdierDiarreeAborsieHeupGerda Steyn🡆 More