Kibboets

'n Kibboets (Hebreeus:קיבוץ, samesyn of byeenkoms) is 'n kollektiewe Israeliese gemeenskap.

Kibboetse het 'n belangrike rol gespeel in die skepping van Israel en word vandag steeds belangrik geag deur Israeli's.

Kibboets
Kibboets Beit Nir

'n Kibboets kombineer sosialisme en sionisme in 'n soort praktiese Arbeiders-Zionisme en is 'n unieke Israeliese eksperiment, asook een van die grootste gemeenskaplike bewegings in die geskiedenis. Kibboetse is oorspronklik gestig in 'n tyd toe afhanklike boerdery nie 'n praktiese idee was nie. Die lede van die kibboetse was dus genoodsaak om 'n gemeenskaplike lewe te begin. Geïnspireer deur hulle eie Joodse/sosialistiese ideologie, het die lede 'n gemeenskaplike manier van woon en lewe gestig wat belangstelling van dwarsoor die wêreld aangetrek het.

Tags:

HebreeusIsrael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GautengMensBeaufortskaalVerkoueDruiweTweede WêreldoorlogHoofstadPlastiekTandbederfDriedimensioneelPoësieVerkragtingMona LisaNierversakingCarike KeuzenkampWoudBelastingVolhoubaarheidSelfmoordPornhubMaanSkilpadWêreldwye webEngelandNedersettingVervoerKasteel die Goeie HoopEienaamBreinkaartGesonde dieetMasturbasieDemi Lee MooreWaterbesparing in Suid-AfrikaMarsNiersteenGroot vyfKoolstofdioksiedMenslike skeletStokely CarmichaelWitbloedselLys van nedersettings in Suid-AfrikaBoelieryIngrid JonkerRegeringSneeuHerfsVoedingAtmosfeerDroogteSokkerDesmond TutuSoortnaamAanpassingskapasiteitEmfiseemVulkaanMark (ekonomie)KewerErosietipesPizzaBaälApartheidMieliestronkSuikersiekteGewone breukeUnited Democratic FrontTweede VryheidsoorlogCarles PuigdemontMeervoudWatersuiweringAngina pectorisWolfWes-KaapSuid-Afrikaanse randFisiese oefeningVerbondsark🡆 More