Khulna

Khulna (Bengaals: খুলনা, Khulnā) is 'n stad in die weste van Bangladesj.

Die stad het 'n bevolking van 1 000 000 in 2010 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Dhaka en Chittagong. Khulna is geleë net oos van die grens tot Indië en noord van die Golf van Bengale. Die stad lê wes van die monding van die Ganges en die Brahmaputra in die Indiese Oseaan.

Khulna

খুলনা
Khulna
Khulna is in Bangladesj
Khulna
Khulna
Koördinate: 22°49′00″N 89°33′00″O / 22.81667°N 89.55000°O / 22.81667; 89.55000 89°33′00″O / 22.81667°N 89.55000°O / 22.81667; 89.55000
LandVlag van Bangladesj Bangladesj
StreekKhulna
DistrikKhulna
Regering
 • BurgemeesterTalukder Abdul Khaleque
Oppervlak
 • Stad59,57 km2 (23 vk. myl)
Bevolking
 • Stad1 000 000
 • Digtheid14 364/km2 (37 200/vk. myl)
 • Metro
1 435 422
TydsoneUTC+06:00 (BST)
Poskode
9000, 9100
Skakelkodes041
Webwerfkhulnacity.org

Tags:

BangladesjBengaalsBrahmaputraChittagongDhakaGangesGolf van BengaleIndiese OseaanIndië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FiksieToekoms van die AardeJaarApartheidKoolhidraatWillie JoubertDroogteLeeuAngssteuringGeloftedagGreen PornoBateVolstruisKoorsGipsLys van politieke partye in Suid-AfrikaEmosieSatellietfotoInsekSeptimius AwardsLys van Afrikaanse rolprenteMondGriepWoudRooikatAkademiaVoëlLeonardo da VinciKarakteriseringGeografie van Suid-AfrikaSaartjie BaartmanNierGrondPankreasSmaakOntbossingVerkleinwoordKlavierVrouTweede VryheidsoorlogMetafoorJuraCovid-19-pandemieVoornaamwoordLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWoordeboek van die Afrikaanse TaalMotorvoertuigSosiale mediaWeervoorspellingLys van Afrikaanse skrywersMonopolieKindersiektesNasiebouKankerGeldGewone breukeGeelsugSan Andreas-breukTweede Nuwe JaarLuiperdPoesRonelda KamferSkaapWaterbesparing in Suid-AfrikaLongStadRooibokPaddaMoslemKoorsblaarRugbyBelastingKimberley🡆 More