Khleo Thomas

Khleo Thomas (gebore 30 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Holes (2003), Walking Tall (2004), en Roll Bounce (2005), en in die televisiereeks Shameless (2011).

Khleo Thomas
GeboortenaamKhaleed Leon Thomas
Geboorte30 Januarie 1989 (1989-01-30) (32 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2003: Holes
  • 2004: Walking Tall
  • 2005: Roll Bounce
  • 2018: Paint It Red
  • 2018: We the Coyotes

Televisiereekse

  • 2011: Shameless

Televisierolprente

  • 2004: Going to the Mat

Video's

  • 2006: Gettin' Dirty

Eksterne skakels