Boesmanstee: Boomspesie

Die Boesmanstee (Catha edulis) is 'n middelmatige tot groot boom wat voorkom in noord KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo.

In die res van Afrika kom die boom in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Sentraal- en Oos-Zimbabwe voor.

Boesmanstee
Boesmanstee: Blare, Sien ook, Verwysings
Catha edulis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Catha
Spesie:
C. edulis
Binomiale naam
Catha edulis
(Vahl) Forssk. ex Endl., (1841)
Sinonieme
  • Catha forsskalii A.Rich.
  • Catha glauca (Eckl. & Zeyh.) A.Chev.
  • Catha inermis J.F.Gmel.
  • Celastrus edulis Vahl
  • Celastrus tsaad Ferreira & Galeotti ex Walp.
  • Dillonia abyssinica Sacleux
  • Hartogia thea E.Mey.
  • Methyscophyllum glaucum Eckl. & Zeyh.
  • Trigonotheca serrata Hochst.

In Engels staan die boom bekend as Khat bushmens tea. Verder noord in Afrika staan die boom bekend as Khat. Die boom se FSA-nommer is 404.

Blare

Die blare is enkelvoudig en teenoorstaande met 'n rif tussen hulle. Die blare en bas bevat alkaloïede. In die Oos-Kaap word die blare geëet as 'n stimulant; dit is die rede waarom Burchell die boom die Boesmanstee genoem het in 1814.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Boesmanstee BlareBoesmanstee Sien ookBoesmanstee VerwysingsBoesmanstee BronneBoesmanstee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProstaatkankerVolhoubaarheidSpinnekopEllipstekenPriemgetalWeervoorspellingDurbanSwangerskapErfenisdag (Suid-Afrika)Swart nasionalismeAdolf HitlerGoudRepubliek die KongoMoslemCarike KeuzenkampReënspinnekopDokterHolocaustLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMonumentMuskietKoperTegnologieWoordeboek van die Afrikaanse TaalKasteel die Goeie HoopGevolge van aardverwarming op oseaneGrondwet van Suid-AfrikaVryheidsmanifesSoortnaamRefentse MorakeMIVVrymesselaryMantisSmaakRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KonsonantSimboolKoedoeBybelKlimaatsverandering in AfrikaBlourokkeWeerfrontDramaBloedsomloopstelselKapitalismeGipsKrokodilDiarreeKunselementeHoofpynNierversakingGewone breukeGoogleOnse VaderBTWByFrankrykWetenskapKonsentrasiekampD.J. OppermanVulkaanProvinsies van Suid-AfrikaWillie JoubertKlereHerfsLuiperdSeksismeJuraAfrikaanse taalleerGawes van die Heilige GeesTandbederfKongo-krisisFinansiële staatMangelJode in Suid-AfrikaJan van TonderKinderregte🡆 More