Smalblaarsuikerbos: Plantspesie

Die smalblaarbossuikerbos (Protea lanceolata) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit staan ook as die smalblaarsuikerbos bekend en kom tussen Potberg en Riversdale-vlakte tot Mosselbaai, voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die spesie word tot 4 m hoog en blom van April tot Oktober met die hoogtepunt van Mei tot Julie.

Smalblaarsuikerbos
Smalblaarsuikerbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lanceolata
Binomiale naam
Protea lanceolata
E.Mey. ex Meisn., 1856
Sinonieme
  • Scolymocephalus lanceolatus (E.Mey. ex Meisn.) Kuntze

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in kalkagtige witsand op hoogtes van 0 - 200 m. Die plant se voortbestaan word bedreig deur die rooikrans, 'n indringerplant.

Die boom se FSA-nommer is 90.1. In Engels staan dit as die Lance-leaf sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Smalblaarsuikerbos GalerySmalblaarsuikerbos Sien ookSmalblaarsuikerbos VerwysingsSmalblaarsuikerbos BronneSmalblaarsuikerbos Eksterne skakelsSmalblaarsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StikstofApartheidTheuns JordaanAlliterasieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KangaroeLetterkundeEkologieEkotoerismeHipotesePersoonlikheidLanseria-lughaweBestuiwingAsemhalingOu Apostoliese KerkAarde se atmosfeerSkaakIronieApokriewe boekeStadJohannesburgE-posTamatieOudtshoornNic de JagerHeidelberg, GautengStresDepressie (gemoedstoestand)OmkoperyWellington, Wes-KaapSeksuele oriëntasieOptel en aftrekLionel MessiRenteAppel (sanger)Gasa-Israel-konflik van Oktober 2023WerkloosheidVerassingDeelteken en umlautOnafhanklikheidSinoniemCeresHerbivoorKorrupsieBiodiversiteitWildehondSlag van MajubaPaarlPeach van PletzenNelspruitBoksburgAktuarisBosveldvisvangerGroot DepressieBaarmoederFebruarieTimboektoeViëtnamoorlogMenstruasieSeksuele identiteitDiarreeKinderarbeidSaharaWikipediaArgitektuurLood(IV)oksiedLandbouVryemarkekonomieRookgewoonteJodiumRobbeneilandInligtingSwartrenosterGriepLovedale, Oos-KaapLys van Joodse feeste en herdenkings🡆 More