Troshofiesuikerbos: Plantspesie

Die troshofiesuikerbos (Protea welwitschii) is 'n struik wat aan die bekende Protea-genus van die Proteaceae-familie behoort.

Dit is meestal 'n struik met 'n veelvoudige stam of 'n klein verkrompte boom wat in grasveld en bosveld voorkom. Die blare is blougroen en harig aan die basis as hulle volwasse is. Blomme kom gewoonlik in trosse van 3 of 4 voor, en die vrugte is 'n digte harige neut.

Troshofiesuikerbos
Troshofiesuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. welwitschii
Binomiale naam
Protea welwitschii
Engl., (1892)
Sinonieme
  • Leucadendron welwitschii (Engl.) Hiern
  • Protea congensis Engl.
  • Protea eickii Engl.
  • Protea goetzeana Engl.
  • Protea hirta Klotzsch ex Krauss
  • Protea kirkii C.H.Wright
  • Protea melliodora Engl. & Gilg
  • Protea myrsinifolia Engl. & Gilg
  • Protea obtusifolia De Wild.
  • Protea swynnertonii S.Moore
  • Protea uhehensis Engl.

Die spesie is wydverspreid in Afrika suid van die Sahara en kom in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor.

Dit is die eerste keer deur Adolf Engler beskryf.

Die boom se FSA-nommer is 98.2. In Engels staan dit as die Cluster-head sugarbush bekend, wat aanleiding gee tot sy ander Afrikaanse naam troshofiesuikerbos.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Troshofiesuikerbos Sien ookTroshofiesuikerbos BronneTroshofiesuikerbos VerwysingsTroshofiesuikerbos Eksterne skakelsTroshofiesuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonjunktivitisLandbouNaaldekokerMosambiekOranjerivierLys van politieke partye in Suid-AfrikaBernice WestKapitalismeKarooDominee1990BlomKommunismeAborsie in Suid-AfrikaE-posSleutel (musiek)Franse RewolusieRekenaarWaterpokkiesMiljardMynbedryf van Suid-AfrikaMiddelmisbruikVergelykings (taalkunde)MieliestronkChristendomAtletiekKaliumPlae van EgipteSeksuele opwekkingLugbesoedelingWeer (meteorologie)BybelMiddeloorontstekingLabia (geslagsdele)NederlandAnglisismeHibernasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDriedimensioneelGenitale vratLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseEerste WêreldoorlogBynierHomofoonLieweheersbesieWaarheid-en-versoeningskommissieSirkelMuskeljaatkatGeestesteuringVloeistofKameelperdEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)MonopolieSebraDemokratiese AlliansieWaterstofTafelbergIronieVlag van Suid-AfrikaMonumentTermiese geleidingsvermoëWet op Bantoe-onderwysBoontjieDigvormLeestekenKatWes-KaapDesmond TutuGoogleVoëlRob HersovVaginale kankerVolhoubare ontwikkelingSatelliet🡆 More