Kers

Kerse is silindervormige stawe van vet, stearien, paraffien of byewas met 'n brandbare pit van katoen in die lengte daardeur wat tradisioneel naas houtvuur, flitsligte, olie- en vetlampe gebruik is om lig te gee.

Sodra die kerspit aangesteek word, smelt die vet of was en word dit deur kapillêre werking in die pit opgesuig. In sy hoër dele gaan dit deur verhitting en verdamping oor in 'n gastoestand en ontbrand – 'n proses waarby warmte en lig uitgestraal word.

Kers
Drie kerse in die donker
Kers
Kerse in St Mary's Church, Wheatley, Engeland
Kers
Kers met runes

Kerse speel vandag nog 'n belangrike rol as binnens- en buitenshuise versiering. Vanweë die feestelike atmosfeer wat hulle skep, word hulle steeds vir godsdienstige en spirituele doeleindes in plekke van aanbidding, soos kerke, gebruik. In Christelike lande word kerse veral oor Kersfeestyd aangesteek. Kerse word ook gebruik vir hul geur in aromaterapie en tydens massering in die welstandsbedryf.


Eksterne skakels

Tags:

ByewasLigParaffienVet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IngenieursweseMenseregtedagGalblaasVerkoueVlekvrye staalPlastiekPinksterHartversakingSelfstandige naamwoordPlantSkoenlapperVerenigde KoninkrykRudi ClaaseEkonomie van Suid-AfrikaMusiekVryheid van spraakSitrusKultuurKostuumsClanwilliam-sandvisVulvaYouTubeGeskiedenis van Suid-AfrikaFacebookWetenskaplike metodeKommunikasieRivierMark (ekonomie)Lys van Afrikaanse digtersLabia (geslagsdele)Jan van TonderNedersettingPaddaTafelbergWoestynGoudFaf de KlerkRumatoïede artritisKrieketLVloeistofApostoliese GeloofsbelydenisTsoenamiTolla van der MerweVlag van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkMangelontstekingVerantwoordelikheidAgtervoegselDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLetterkundeReënAfvalbestuurBeesvleisNG gemeente JansenvilleKunsmatige algemene intelligensieLiesbreukMenslike seksuele gedragLiefdeLugbesoedelingSamespanningVoornaamwoordMierSosiale mediaDarwinismeGroot vyfN.P. van Wyk LouwVoortrekkersRoofvoëlE-posLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVraag en aanbodKolitisPampoentjiesFrankrykLys van myne in Suid-Afrika🡆 More