Die Kerguelenseeswael (Sterna virgata) is seeswael wat in die Marion- en Prins Edward-eilande leef.
Die voël is 31 cm lank en vreet insekte wat hulle op oop grasvlaktes vang. Dit staan ook bekend as die Kerguelensteretjie en in Engels staan die voël bekend as die Kerguelen tern.
Kerguelenseeswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. virgata |
Binomiale naam | |
Sterna virgata Cabanis, 1875 |
Die voël is donkerder grys as die Arktiese sterretjie. Die stert is grys, onder die vlerke is dit ook grys en die snawel is korter en smaller. Die jong voël is donkerder en duideliker gestreep as die jong Grysborssterretjie.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kerguelenseeswael, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.