Kepler-37

Kepler-37 is ’n G-tipe hoofreeksster 209 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Lier.

Dit het vier eksoplanete, wat almal in ’n wentelbaan na aan die ster is. Kepler-37 se massa is omtrent 80,3% van die Son s’n en sy radius sowat 77%. Dit is effens koeler en effens ouer as die Son.

Kepler-37
’n Vergelyking van Kepler-37 se planete met die Maan en planete van die Sonnestelsel.
’n Vergelyking van Kepler-37 se planete met die Maan en planete van die Sonnestelsel.
Sterrebeeld Lier
Spektraaltipe G8 V
Soort Hoofreeksster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18h 56m 14.3078s
Deklinasie 44° 31′ 05.389″
Skynmagnitude (m) 9,71
Besonderhede
Massa (M) 0,803 (± 0,07)
Radius (R) 0,77 (± 0,026)
Ouderdom (jaar) 5,66 miljard
Temperatuur (K) 5 417 (± 75)
Rotasiespoed (km/s) 1,1 (± 1,1)
Metaalinhoud [Fe/H] –0,32 (± 0,07)
Ander name
KOI-245, KIC 8478994, TYC 3131-1199-1
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Planeetstelsel

Die Kepler-37-stelsel
Planeet of skyf
(vanaf ster)
Massa Halwe lengteas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Baanhelling
(°)
Radius
b 0,01 M 0,1003 13,367308 88,63 0,354 R
c 0,1368 21,301886 89,07 0,742 R
d 0,2076 39,792187 89,335 1,99 R
e 0,2508 51,196

Kepler-37b is die naaste planeet aan die ster en was in Februarie 2013, toe die ontdekking aangekondig is, die kleinste bekende eksoplaneet. Met ’n deursnee van 3 865 km is dit effens groter as die Maan. Kepler-37c is sowat driekwart die Aarde se grootte en Kepler-37d sowat twee keer so groot.

Die eerste drie planete is in September 2012 ontdek en die ontdekking is in Februarie 2013 aangekondig. Die vierde planeet is in 2014 ontdek.Die wentelperiode van die binneste drie planete is binne 1% van ’n 5:8:15-resonansie. Nie een van die planete kan lewe onderhou nie weens hul nabyheid aan die ster.

Verwysings

Eksterne skakels

18h 56m 14.32s, +44° 31′ 05.3″

Tags:

AardeEksoplaneteHoofreekssterLier (sterrebeeld)LigjareSonSterrebeeldSterreklassifikasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KSwangerskapFotosinteseGamelanDeelstate van die Verenigde State van AmerikaTrigeminale neuralgieEreksieBateVoornaamwoordGroepsgebiedewetPlantSiya KolisiRugbyVerlede tydAardedagLys van kinderspeletjiesBlourokkeOlimpiese SpeleDiatomiese molekuulSlag van BloedrivierSoogdierToekoms van die AardeNasionalismeSebraHomofoonSeisoenLys van Joodse feeste en herdenkingsMasturbasieHokkieVerenigde KoninkrykKappie (skryfteken)N.P. van Wyk LouwNagmaalDonderstormDroogteMandalaMantisSinkSoortnaamAppelVoortrekkersDesimale breukeBokmakierieVersoeningsdagPornografiese akteurGordelroosEtniese groepWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAnneli van RooyenSekondêre sektor van die ekonomieTussenwerpselKonflik (proses)MuskeljaatkatNierversakingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHamburgerDundermVoegwoordMaanGroot vyfPlastiekLenteDistrik SesHemelvaartsdagMusieksimboleStam (taalkunde)WaterAgtervoegselTweede WêreldoorlogAntoniemBoer Soek 'n VrouArmoedeverligtingLys van Afrikaanse skrywersHibernasie🡆 More