Kendrew

Kendrew is 'n gehuggie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Dit is geleë in die Kamdeboostreek, op die noordelike oewer van die Sondagsrivier waar dié rivier en die Kamdeboorivier saamvloei. Lusern en vrugte is van die belangrikste gewasse wat hier verbou word. Graaff-Reinet is noord van die dorpie.

Kendrew
Gehug
Kendrew is in Oos-Kaap
Kendrew
Kendrew
Kendrew Kendrew se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°31′S 24°30′O / 32.517°S 24.500°O / -32.517; 24.500 24°30′O / 32.517°S 24.500°O / -32.517; 24.500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitDr Beyers Naudé
Stigting1855
Oppervlak
 • Totaal63,29 km2 (24,44 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal57
 • Digtheid1/km2 (3/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14.0%
 • Bruin mense82.5%
 • Swart mense3.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 91.2%
 • Engels 7.0%
 • Xhosa 1.8%
Poskode (strate)
6445
Poskode (posbusse)
6445
Skakelkode044

Sien ook

Bibliografie

  • Graaff-Reinet 200, 1786 - 1986. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 35, nr. 2, Julie 1986
  • Logie, Bartle: Sundays - tales from a winding river. Port Elizabeth: Bluecliff, 2011. ISBN 978-0-9870017-2-6

Verwysings

Tags:

Graaff-ReinetKamdebooKamdeboorivierLusernOos-KaapSondagsrivierSuid-AfrikaVrugte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wright-broersEk is 'n Afrikaan (toespraak)Steve BikoDroogteMynbedryf van Suid-AfrikaReënEnsiklopedieOorstromingEngelandArabies-Israeliese konflikSatellietfotoMosambiekKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBlourokkeWaterstofSeekoeiOnse VaderMaatskappyOlimpiese SpeleBeeldspraakNamibiëDigvormLys van musiekinstrumenteVloeistofJaarMielieDramaAnilingusLeah van NiekerkRenteUitwerking van klimaatsveranderingWithaaiMynbouPlantluisDurbanNasionale VrouedagSwartkwasmuishondEuropaAnale seksSeevlakstygingPankreasSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRooikatGeskiedenis van die BoererepubliekePad na jou hartVerkleurmannetjieTydsoneTelwoordDie Laaste Avondmaal (Leonardo)VennootskapAanpassingskapasiteitHartversakingAssonansieSeegolfNasiebouNatuurlike hulpbronFabelResensieChemiese elementKankerRobbeneilandToerismeAfrikaanse taalleerAfrikaanse TaalmonumentOu Apostoliese KerkBank (finansiële instelling)YstertydperkVoornaamwoordLys van Afrikaanse televisiereekseHector PietersonNiersteenDansOm-te-infinitiefkonstruksieHondBorskankerFrankryk🡆 More