Kendal-Kragstasie

Kendal-kragstasie is 'n steenkool-aangedrewe kragsentrale in Mpumalanga, Suid-Afrika, omtrent 40km suidwes van Witbank af, en word deur Eskom bedryf.

Dit is in 'n gebied waar steenkool ontgin word en ontvang onder andere kole vanaf AEMFC se steenkoolmyn by Vlakfontein naby Ogies.

Kendal-Kragstasie
Kendal-kragstasie naby Witbank
Kendal-kragstasie is in Suid-Afrika
Kendal
Kendal
Ligging van die Kendal Kragsentrale

Kendal is tussen 1982 en 1993 gebou. Die eerste eenheid het in 1988 aanlyn gekom. Krag word by hulle ses 686 MW eenhede opgewek, wat 'n totale kapasiteit van 4 116 MW lewer. Die aanleg het 'n turbine Maksimum Deurlopende Waardering van 35,30%.

Die Kusile-kragstasie is 15 km suid van Kendal geleë.

Verwysings

Eksterne skakels

28°58′17″O / 26.09000°S 28.97139°O / -26.09000; 28.97139

Tags:

EskomKragsentraleMpumalangaOgiesSteenkoolSuid-AfrikaVlakfonteinWitbank

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tolla van der MerweDiatomiese molekuulPornhubLugbesoedelingDricus du PlessisSelfieMenslike skeletTaalfossielPretoriaClanwilliam-sandvisMisdaadSwart nasionalismeMynbouLabia (geslagsdele)RekenaarStam (taalkunde)PlastiekKarakteriseringDonderstormUniegebouBiologieOogWetenskaplike klassifikasieKaapse florarykAluminiumKostuumsKriekNaaldekokerBruin menseToerismeOlimpiese SpeleSeksDemi Lee MooreKangaroeJuan Antonio VillacañasHarry PotterSeksueel oordraagbare infeksieCalviniaSkooluniformWebwerfPampoentjiesAustraliëSuid-EuropaGeslagsgelykheidFrederik Willem de KlerkBestaansboerderyHoenderFrankrykVoegwoordNeerslagAppel23 AprilSteenkool in Suid-AfrikaFranse RewolusieMierHomoniemEmo AdamsBoomGewone breukeLys van bekende Suid-AfrikanersSlag van Cuito CuanavaleOutismeNic de JagerMenseregtedagVratFabelWayde van NiekerkYouTubePuberteitWaterSkilpadRobbeneilandJan-Willem BreureVerkleinwoord🡆 More