Keltiese See

Die Keltiese See (Bretons: Mor Keltiek, Engels: Celtic Sea, Frans: Mer Celtique, Iers-Gaelies: Muir Cheilteach, Kornies: Mor Keltek, Wallies: Y Môr Celtaidd) is 'n see van die Atlantiese Oseaan tussen Ierland in die noorde, Engeland en Wallis in die noordooste en Frankryk met die Bretagne in die suidooste.

Keltiese See
Keltiese See
Nasa-Satellietbeeld van die Keltiese See
Keltiese See
Kaart van die Keltiese See
Koördinate:50°N 8°W / 50°N 8°W / 50; -8 8°W / 50°N 8°W / 50; -8
Ligging:Republiek van Ierland, Verenigde Koninkryk, Frankryk
Soort:See van die Atlantiese Oseaan
Eiland/e:Scilly-eilande

Die see is in die weste van die Engelse Kanaal en in die noorde van die Golf van Biskaje geleë.

Keltiese See
Ligging van die Keltiese See

Deur die Sint-Georgekanaal word die Keltiese See met die Ierse See verbind. In die ooste van die Keltiese See is die Scilly-eilande geleë.

Eksterne skakels

Tags:

Atlantiese OseaanBretagneBretonsEngelandEngelsEngelse KanaalFrankrykFransGolf van BiskajeIerlandIers-GaeliesKorniesWalliesWallis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OutismeProstaatklierTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinGewasboerdery in Suid-AfrikaOorlogOrgasmeEmma RenziInvloed van vigs op die ekonomieMenslike-ontwikkelingsindeksMosesGerda SteynDolfynLangste woordNederlandsGewone breukeKlein vyf diereVerenigde State van AmerikaBesoedelingWitkruisarendTweede WêreldoorlogRyno HattinghRooikatDermpoliepAngina pectorisAntisemitismeAngolese BurgeroorlogSinoniemAardeKeelseerAardbewingGianna MichaelsMiskruierRodiumVratAdolf HitlerVoedselkettingMuisvoëlUilJeuksiekteQuebecKarakteriseringVaginaGasLeierskapAarde se atmosfeerEngelandIsraelDawidFilippyneTamatiePlatinumGrondwetNamibiëDeelwoordArmoedeJohan BadenhorstKaliumOu Apostoliese KerkHondsdolheidOrganismeMaagsweerSelfstandige naamwoordEngelsPenisLongOnderhandelinge om apartheid te beëindigBokmakierieBeer AdriaanseMiddelmisbruikNasiebouHernubare energieSportRivierGeweldJaarEvangelies Gereformeerde KerkGoud🡆 More