Swartrugmeeu

Die Swartrugmeeu of Kelpmeeu (Larus dominicanus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.

Swartrugmeeu
Swartrugmeeu
'n Swartrugmeeu in Chili
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. dominicanus
Binomiale naam
Larus dominicanus
(Lichtenstein, 1823)

Voorkoms

Die voël is wit met 'n swart rug en vlerke. Die snawel is geel met 'n kenmerkende oranje kol op.

Habitat en gewoontes

Die swartkopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en maak nes op eilande of in klowe. Hulle snuffel op die strand vir vis, sandmossels, klipmossels en jong voëltjies. Hulle het die gewoonte om skulpvis op die rotse te laat val sodat dit kan oopbreek. Hulle aas ook op ashope vir kos.

Sien ook

Bron

Tags:

Swartrugmeeu VoorkomsSwartrugmeeu Habitat en gewoontesSwartrugmeeu Sien ookSwartrugmeeu BronSwartrugmeeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wayback MachineOnderwys in Suid-AfrikaSelfvertroueKoue OorlogGoudPesachPornografiese subgenresBiodiversiteitEkonomie van Suid-AfrikaErdwurmGreen PornoJakobWinnie Madikizela-MandelaCarles PuigdemontKoolstofdioksiedMenseregtedagMenseregteBrandmondsindroomLys van medisinale kruieHoenderAt BothaRenteStereotipeKongo-krisisKommunikasieKankerBlaaskankerNuwe TestamentKakiebosMis (weerkunde)Pols-oksimeterUitwerking van klimaatsveranderingRugbyNeologismeLys van lande volgens bevolkingKompasMasturbasieSteenkoolJannie du ToitSelfiePapegaaieKliniese depressieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHorlosieVergelykings (taalkunde)PriemgetalSkerpioenJohan BadenhorstNatuurrampSuid-Afrikaanse RugbyunieSendelingposisieSteentydperkElizabeth II van die Verenigde KoninkrykRookgewoonteDiarreeTelefoonArgitektuurBTWSteve HofmeyrElektrisiteitsvoorsieningApostoliese GeloofsbelydenisOrale seksAbstraksie (rekenaarwetenskap)AkkedisMeningsverskil oor aardverwarmingHeidelberg, GautengErektiele disfunksieAardedagBruin menseEugenetikaMaatskaplike verantwoordelikheidHemelvaartsdagPoesMiskruierAarverkalkingGroot DepressieAntisemitismePampoentjies🡆 More