Keiweg

Keiweg (Engels: Kei Road) is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is naby die N6 nasionale pad op die hoofspoorlyn tussen Oos-Londen en Bloemfontein. Die dorpie het ontstaan tydens die Kaapse grensoorloë as 'n skofpos op die militêre roete 27 km noordoos vanaf King William’s Town tot waar die gevegte ook al plaasgevind het.

Keiweg

(en) Kei Road
Dorpie
Keiweg is in Oos-Kaap
Keiweg
Keiweg
Keiweg Keiweg se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°42′S 27°33′O / 32.700°S 27.550°O / -32.700; 27.550 27°33′O / 32.700°S 27.550°O / -32.700; 27.550
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitAmahlathi
Oppervlak
 • Totaal4,57 km2 (1,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 179
 • Digtheid258/km2 (670/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense99.5%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 96.9%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate)
4920
Poskode (posbusse)
4920
Skakelkode043

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

BloemfonteinKaapse grensoorloëKing William’s TownN6 (Suid-Afrika)Oos-KaapOos-LondenSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEkotoerismeKookpuntDokterThabo MbekiAnale seksBoor (element)HartaanvalGroot TrekToestand van materieLys van elemente volgens simboolNeerslagMetafoorVoegwoordDesmond TutuVerkoueWetenskaplike metodeVaginaOlimpiese SpeleRumatiekLuiperdBreinDistrik SesLemoenCalviniaAborsie in Suid-AfrikaMasturbasieRekenaarKlimaatsverandering in Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingMierDroogteJan van TonderSuid-AfrikaKeramiekBoelieryEnsiklopedieTennisEerste WêreldoorlogMeervoudSuikersiekteOrthopteraSeekoeiNiemetaalTuberkuloseTylaGawes van die Heilige GeesXenofobie in Suid-AfrikaRefentse MorakeSteve BikoJeugdagOrale seksJode in Suid-AfrikaWebwerfLeierKoorsKoolhidraatBloukraanvoëlSwawelKostuumsBelastingMuskeljaatkatAardverwarmingWaterbesoedelingTelevisieNasiebouMonopolieStaatstoelaeRuslandVergelykings (taalkunde)DataverwerkingBosluisbytkoorsKommunikasieGordelroosMynbouAgtergrond (narratief)🡆 More