Keiserlike Seël Van Japan

Die Keiserlike seël van Japan (菊花紋章, Kikka Monshō of Kikuka Monshō?, amptelik; 菊の御紋 Kiku no Gomon, populêr; beide letterlik Adellike Simbool van krisant of Keiserlike Seël van Krisant) Word gebruik deur lede van die Japanse Keiserlike familie.

Onder die Meijigrondwet word niemand behalwe die Keiser van Japan toegelaat om die Keiserlike Seël te gebruik nie. Elke lid van die Keiserlike familie gebruik dus 'n effens aangepaste weergawe daarvan. Shinto heiligdomme vertoon of die seël, of gebruik dele daarvan in hulle eie embleme.

Keiserlike Seël Van Japan
Keiserlike Seël van Japan
Keiserlike Seël Van Japan
Boeg van die slagskip Mikasa

Die simbool is 'n geel of oranje krisant met swart of rooi buitelyne en agtergrond. 'n Sentrale skyf word omring deur 'n voorste stel van 16 blomblare. 'n Agterste stel van 16 blomblare is half-gespreid in verhouding met voorste stel en is slegs sigbaar aan die rante van die blom. 'n Voorbeeld van die krisant se gebruik kom voor in die wapen van die Orde van die Krisant. 'n Krisant wat in 'n nie-adellike se mon, of tradisionele heraldiese wapen, verskyn sou 17 blomblare hê.

Ander lede van die Keiserlike Familie gebruik 'n weergawe met 14 blomblare, terwyl 'n vorm met 16 enkel-blomblare vir die lede van die Kokkai (parlementslede) se borspelde, ordes, paspoorte, ens gebruik word. Die Keiserlike Seël word ook op die vlae van die keiserlike familie gebruik.

Verwysings

Tags:

Hulp:JapaneesJapanKeiser van JapanShinto

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cristiano RonaldoVoornaamwoordJeugdagVoëlgriepSpringbokkeBloedingVerenigde KoninkrykJan van RiebeeckStresReënSuikerbekkiesArmoedeverligtingBrandmondsindroomTrekarbeidKokketielMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaNemunasStereotipeAkkedisValentynsdagPampoentjiesAntoniemAnrich HerbstGetalEekhoringGewone luislangAfkortingDataverwerkingSirkelBobby AngelMauritiusLianie MayMaagTandbederfEmosieLys van veltoestandeLewerHemelBesemMoedersdagApostoliese GeloofsbelydenisVoortrekkermonumentLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNetbalDieregeluideAfrikaansKoos KombuisMenseregtePersoonlikheidVerantwoordelikheidJan-Willem BreureVerfWalt DisneySteenkool in Suid-AfrikaAppelAardeHomofoonNederduitse Gereformeerde KerkWoordsoortIsraelAfleiding (taalkunde)Seksuele penetrasieSeksuele opwekkingVlagterminologieCounter-Strike (videospeletjie)Griekse mitologieAfrikaanse woordelys en spelreëlsWetenskaplike klassifikasieBalletOligopolieStaalSarel Jacob PretoriusSekondêre sektor van die ekonomieIvan ZimmermannHidroëlektrisiteit🡆 More