Keiserengelvis

Die Keiserengelvis (Pomacanthus imperator) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom.

Die vis word 40 cm groot. Die volwassene vis het geel en blou strepe oor die lyf. Die onvolwassenes het blou en wit strepe op die kop wat uitkring in sirkels na agter. Die volwassenes kom voor in koraalriwwe en die onvolwassenes kom voor in getypoele.

Keiserengelvis
Keiserengelvis
Vis in die Rooisee.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pomacanthus
Spesie:
P. imperator
Binomiale naam
Pomacanthus imperator
(Bloch, 1787)
Sinonieme
  • Holacanthus nicobariensis
  • Pomacanthus nicobariensis

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Periodieke tabelSteenkool in Suid-AfrikaVolhoubaarheidVrouAborsie in Suid-AfrikaLeonardo da VinciKonsentrasiekampOnse VaderOlimpiese SomerspelePlaattektoniekKindersiektesGroot GatHibernasieTaalfossielLuiperdNG gemeente JansenvilleSoutsuurApartheidBysteekHarry PotterSonnestelselWitrenosterBraaiLyfstraf in skoleMisdaadromanMeningsverskil oor aardverwarmingBlack SashVoortrekkersVisSkilpadRob HersovTylaMisdaadLys van Afrikaanse televisiereekseKonflik (proses)Liewe HeksieLys van Afrikaanse skrywersDolfynDaggaGenitale vratNuwe TestamentOranje-VrystaatJanie du PlessisStellenboschDokterAnale seksDie ontstaan van die dramaOnderhoudLys van politieke partye in Suid-AfrikaEugenetikaPersJan-Willem BreureLeesGoudRugbyAnale kankerMIVOntdekking van goud in Suid-AfrikaMaagBoer Soek 'n VrouStadLys van Griekse mitologiese figureWikiquoteBeurtkragNatuurrampKarakteriseringWêreld- Ekonomiese ForumBek-en-klouseerSoogdierXenofobie1200AlkoholismeGreen PornoKunsmatige intelligensieSeksposisieAluminiumKommunisme🡆 More