Keiser-Snapper

Die Keiser-snapper (Lutjanus sebae) is 'n vis wat voorkom in die tropiese Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Oman tot by Durban.

In Engels staan die vis bekend as die Emperor snapper.

Keiser-snapper
Keiser-Snapper
Keiser-Snapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Lutjanus

Spesie:
L. sebae
Binomiale naam
Lutjanus sebae
Sinonieme

Voorkoms

Die volwasse visse is donkerrooi van kleur met 'n silwer kolletjie op elke skub. Die onvolwasse vis is silwerwit met drie bruin vertikale bane oor die lyf. Die bane verdwyn soos die vis verouder en die vis word tot 1.1 m lank en weeg dan 33 kg.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 5 – 180 m diep is en vreet gedurende die nag. Hulle vreet krap, garnale, kreef, vis, mondpotiges en tjokka. Die volwasse visse is alleenswemmers en territoriaal van aard. Die onvolwasse word soms gesien waar hulle voorkom saam met Diaema seekastaiings. Die vis bereik volwassenheid wanneer hulle 60–70 cm lank word en skiet kuit oor die riwwe. Dit is 'n gewilde hengelvis maar kan ciguatera vergiftiging veroorsaak.

Sien ook

Keiser-Snapper 
Praag see akwarium
Keiser-Snapper 
Praag see akwarium

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Keiser-Snapper VoorkomsKeiser-Snapper HabitatKeiser-Snapper Sien ookKeiser-Snapper BronKeiser-Snapper VerwysingsKeiser-Snapper Eksterne skakelKeiser-Snapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordHoofkarakterAnilingusGriekwa-AfrikaansDurbanLoodWitrenosterHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalYouTubeAlliterasieHoofstadOnderhandelinge om apartheid te beëindigOudtshoornBloeddrukEkonomiese sektorHeuningbyWikimedia-stigtingSpysverteringstelselAngolese BurgeroorlogMaselsIntensiewe vormSkoenlapperKatoenDialoog in fiksieDie Stem van Suid-AfrikaVaginale kankerMotorvoertuigWes-KaapEugenetikaNic de JagerToerismeVarkTekstielStam (taalkunde)LettergreepSanskritJaarErosietipesIdioomEnsiklopedieSeptimius AwardsKonjunktivitisNetbalTrekarbeidPoesOos-KaapGeslagsgelykheidNasiebouKangaroeDaggaMaatskappyWoordeboek van die Afrikaanse TaalWaterMahatma GandhiMagnetismeAardedagSmeltpuntAfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVierde Industriële RevolusieHoopMeningsverskil oor aardverwarmingRobert SobukweMotLys van Afrikaanse skrywersRassismeBloemfonteinSwartkwasmuishondSpinnekopLugbesoedelingWikipedia🡆 More