Keibroodboom: Plant spesie

Die Keibroodboom (Encephalartos princeps) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is endemies aan die Oos-Kaap en kom voor in die opvanggebied van die Groot-Keirivier. Die boom groei relatief stadig en word tot 5 m hoog. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare. Die jaarlikse reënval in die gebied waar dit voorkom varieer van 420 tot 520 mm.

Keibroodboom
Keibroodboom: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. princeps
Binomiale naam
Encephalartos princeps
R.A.Dyer, (1965)
Keibroodboom: Plant spesie

Die boom is eers in 1965 deur Robert Allen Dyer as 'n unieke spesie geĭdentifiseer, voorheen is dit as deel van Encephalartos lehmannii beskou. Die plant se FSA-nommer is 12. In Engels staan die broodboom as die Kei cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OopbroninhoudAfrikaanse TaalmonumentSlag van BloedrivierRenosterJan van RiebeeckKimberleyWoudDiepaartromboseDistrik SesAfrikaanse woordelys en spelreëlsHoofstadSimboolDiatomiese molekuulSelfstandige naamwoordWelwitschiaSoutsuurProteïenPoësieAardeSonkragChemiese elementTermiese geleidingsvermoëHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaToringDomkragReg tot ‘n gesonde omgewingOrthopteraGemeenskapDistillasieWhatsAppGeografie van Suid-AfrikaSwaelBesoedelingRudi ClaaseAborsieKlimaatveranderingHondeklipbaaiKaartNederlandRegeringGlobaliseringMiddeloorontstekingBurgerregteSkrywerHerfsNasionale PartyOlifantOorkruipersSendelingposisieDansMarsFotosinteseMuskietLenteKlavierHortologieFinale OplossingHernubare energieNasionale VrouedagKameelperdMisdaadOranjerivierGeskiedenis van die BoererepubliekeMusiekWeervoorspellingAkroniemHartaanvalPankreasWatersuiweringLeonardo da VinciGeelsugWaterkringloopHoender🡆 More