Keibaakhout

Die keibaakhout (Greyia flanaganii) is eerder 'n struik as 'n klein boom wat veral op die heuwels en in klipperige valleie rondom Grahamstad voorkom.

Die wetenskaplike naam gedenk Henry George Flanagan (1861–1919), 'n boer en botanis van Komga in the Oos-Kaap.

Keibaakhout
Keibaakhout
Keibaakhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Geraniales
Familie:
Genus:
Greyia
Spesie:
G. flanaganii
Binomiale naam
Greyia flanaganii
Bolus, (1894)

Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'skaars' (RARE) gelys. Dit kom gewoonlik as indiwidue voor, verspreid in die Oos-Kaap tussen Queenstown en Komga. Daar is minder as 10 subpopulasies bekend, maar dit word nie bedreig nie.

Die onderkant van die blare is met digte hare bedek nes die wollerige baakhout, maar die blaarbasisse is minder gelob.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Keibaakhout Sien ookKeibaakhout BronneKeibaakhout VerwysingsKeibaakhout Eksterne skakelsKeibaakhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StadNoord-KaapEkonomiese sektorDoelwitJo BlackBTWFinale OplossingKimberleyGriepSamestellende afleidingHibernasieKangaroeMaselsMusieksimboleKinderregteSkooluniformNasionalismeVoorsetselCristiano RonaldoMonopolyKwaZulu-NatalWinnie Madikizela-MandelaBybelNag van die lang messeLieweheersbesieGeografie van Suid-AfrikaChloorOligopolieOraniaSosiale ordeOorstromingKolitisNaaldekokerWoordeboek van die Afrikaanse TaalWetenskaplike klassifikasieWeervoorspellingAlkoholismeReënspinnekopKorrupsieJakkalsLys van Afrikaanse rolprenteTennisEerste WêreldoorlogMolekuulSpringbokPretoriaMagnetismeMisdaadGrondwet van Suid-AfrikaTradisionele Afrika-medisyneEmo AdamsPolisieBeroerteInflasieHemelvaartGeelsugHamburgerMadison IvyRivierWetenskaplike metodeWet op Verbod van Gemengde HuwelikeMaagsweerVoornaamwoordSout (chemiese stof)RekenaarOu Apostoliese KerkKoperLys van visseMenseregteByvoeglike naamwoordChristiane JaccottetKookpuntSeptimius AwardsBloemfonteinBeesvleisLien se lankstaanskoeneGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAluminium🡆 More