Keanu Reeves: Kanadese akteur

Keanu Charles Reeves is 'n Kanadese rolprentakteur.

Hy is op 2 September 1964 in Beiroet in Libanon gebore, maar het Kanadese burgerskap aanvaar. Sy naam is afkomstig van 'n Hawaise woord wat "koel wind oor die berg" beteken.

Keanu Reeves
Reeves in September 2006 by die Londense premiere van The Lake House.
Reeves in September 2006 by die Londense premiere van The Lake House.

Geboortenaam Keanu Charles Reeves
Geboorte 2 September 1964 (1964-09-02) (59 jaar oud)
Beiroet, Libanon
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, rolprentvervaardiger
Aktiewe jare 1985-nou
Rolprente The Matrix, Speed

Die eerste rolprent waarin hy gespeel het, was River's Edge (1987), en later was hy in Youngblood. Die rol wat hom wêreldwyd gewild gemaak het, was Bill and Ted's Excellent Adventure, wat in 1988 uitgereik is. Sy suksesvolste prente is die The Matrix-trilogie.

Selektiewe filmografie

  • Youngblood (1986)
  • River's Edge (1987)
  • Bill and Ted's Excellent Adventure (1988)
  • Dangerous Liaisons (1989)
  • Parenthood (1989)
  • My Own Private Idaho (1991)
  • Bill & Ted's Bogus Journey (1991)
  • Speed (1994)
  • The Matrix (1999)
  • The Replacements (2000)
  • The Gift (2000)
  • The Matrix Reloaded (2003)
  • The Matrix Revolutions (2003)

Eksterne skakels

 

Tags:

19642 SeptemberBeiroetHawaiiKanadeseLibanon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolhidraatBynierJode in Suid-AfrikaHipotesePoësieKlem-in-die-kaakErfenisVormLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDroogteNierversakingAustraliëKrieketMeningsverskil oor aardverwarmingSonnestelselMeeueAtriale fibrillasieVrystaatWeer (meteorologie)KarooPersentasieNederlandDelft, KaapstadStereotipeMaatskaplike verantwoordelikheidOudtshoornSharpeville-slagtingBesoedelingMoedersdagWetenskaplike klassifikasieOlimpiese Somerspele 2012633PaddaWolkKonjunktivitisIngrid JonkerPreseminale vloeistofPaasfeesInfeksieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTennisLien se lankstaanskoeneNasionalismeCheslin KolbeBreyten BreytenbachRenteVeelvoudige sinNarsismeHerpes simplexGewone breukeBorsteCristiano RonaldoOseaanbesoedelingKweekhuiseffekIntensiewe vormPoesSuurreënGeskiedenis van Suid-AfrikaJavaScriptBeeldspraakSteve BikoGetalDubbelpuntDie GelofteGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogHernubare energieSeksposisieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMonopolyGoeie VrydagNiemetaalImpakte van toerismeSilwerGordelroosVark🡆 More